17/06/2026
πππππ πππ ππππππππ ππ πππππππ πππ ππ πππππ
Dankie aan almal wat die Sanlam Boland Kavaliers in Ceres kom ondersteun, ontmoet, en welkom laat voel. Besonderse manier om Jeugdag te kon vier ter voorbereiding van die opkomende Carling Currie Cup kompetisie.
πΈ Boland Rugby Media/Ernest Kilowan