Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control Biologist Advocate
Cell: 0823801987 for Snake Removals 24/7 & Pest Control in Wellington Paarl Hermon Franschhoek Simondium Klapmuts regions

20/06/2026

Pass Closed ⛔️
So stukkie mooi van ons wereld hier in die Boland oppad na die Snake Awareness dag by die Wolesley Winter Basaar 😊

19/06/2026

Wanneer jou oë groter as jou maag 👀😬
Let op hoe staan die Kaapse Kobra se pens (padda in)


In Loving memory : Baron ❤️Woensdag 17 Junie was Baron n "Anatolian Shepherd dog "gebyt deur die pofadder op die foto in...
19/06/2026

In Loving memory : Baron ❤️

Woensdag 17 Junie was Baron n "Anatolian Shepherd dog "gebyt deur die pofadder op die foto in sy gesig waarna hy die pofadder ook doodgebyt het , sy eienaars het hom veearts toe geneem in Polokwane wat dadelik alles in hulle vermoë gedoen het en Baron het 3 vails Polivalent teengif ontvang en was op IV drip van die begin af al
Baron het vandag beterheid getoon en ook beginne eet en baie beter beginne lyk

Ongelukkig so 12:00 vandag het die ou seun se hart net besluit genoeg is genoeg
RIV Baron 🦮
Baie sterkte aan Barbera en Jacques Du Toit ek glo Baron jaag nou voëltjies in die hemel rond 🥹

Ek hoop van harte ek sien Saterdag n paar followers by die Winter bazaar op Wolseley by die NGKerksaal waar ek meer gaan...
18/06/2026

Ek hoop van harte ek sien Saterdag n paar followers by die Winter bazaar op Wolseley by die NGKerksaal waar ek meer gaan vertel oor wat om te maak wanner jy : *Op 'n slang afkom
*As jy gebyt word (1st Aid)
*Hoe om jou tuin so te hou om hulle weg te hou

18/06/2026

Wat d**k jy gaan hier aan?
Paar hulle of male combat ?
Ek antwoord vannaand 😉
Puff adders 🐍🐍
In Wellington gebeur
Highly venomous⚠️

18/06/2026

Somersdag in die Weskaap

Wie sien vir Tafelberg van die Paarl af in die agtergrond?
18/06/2026

Wie sien vir Tafelberg van die Paarl af in die agtergrond?

Vandag 3 jaar gelede (net na my ouers se hele huis op Ceres verspoel het en al hulle meubels vernietig is) het ek dadeli...
17/06/2026

Vandag 3 jaar gelede (net na my ouers se hele huis op Ceres verspoel het en al hulle meubels vernietig is) het ek dadelik deurgery Ceres toe om te kyk waar ek kan help , met my ma se trane in haar oë (sy het nooit ooit gehuil nie) besluit ek toe net daar kom ons ry gou vir n koffietjie en braai 100km na Tankwa Padstal toe net sodat hulle gedagtes kan skoon kom na die vloed se worries ens
My ma het baie daaroor gepraat na die tyd hoe sy dit nou geniet het in die middel van nêrens , geen opvangs en familie wat bel om te hoor oor die vloed skade ens nie

Sy is intussen hemel toe en ek is soo spyt ek het haar nie sommer eenkeer n maand daarheen geneem nie 😔

17/06/2026

Ek is eintlik op n dieet😬
Maar kan vir een of ander rede nie nee gesê kry vir Cafe Frenchie by Rembrandt Mall in die Paarl se mooi vars koek nie

Address

Main Road 101
Wellington
7655

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share