Karatent

Karatent Karatent is a Cape Town based business that specializes in the repairing of caravans, tents and canvas canopies.

🌧WINTER Special! Make sure to seal your caravan and prevent water damage during winter.🌧 Winter afslag! Seel jou karavaa...
23/07/2017

🌧WINTER Special! Make sure to seal your caravan and prevent water damage during winter.🌧

Winter afslag! Seel jou karavaan en voorkom waterskade!

{From/vanaf R1700.00 - depending on the size of the caravan/afhangende van hoe groot die karavaan is}

(Valid until 31 August 2017)

Please phone Aldo on 0741 788 555 to arrange for a free quotation.

1990 Jurgens Fleetline S for sale.Excellent condition! â–«No wood rotâ–«Sleeps 5 â–«Complete tent and Rally tent includedPRICE...
05/05/2017

1990 Jurgens Fleetline S for sale.
Excellent condition!

â–«No wood rot
â–«Sleeps 5
â–«Complete tent and Rally tent included

PRICE: R35 000.00

Please contact Aldo on 0741 788 555

For all services, seal and maintainance work on caravans contact us on 0741 788 555 or email aldo.karatent@gmail.com 🛠
05/04/2017

For all services, seal and maintainance work on caravans contact us on 0741 788 555 or email [email protected] 🛠

08/09/2016

Need any jobs done before summer,give us a call to get your van ready for summer.

Hier is die tipe lappa seile wat karatent doen as julle lappa seile of n stoep het wat jy wil toe maak skakel gerus vir ...
17/12/2015

Hier is die tipe lappa seile wat karatent doen as julle lappa seile of n stoep het wat jy wil toe maak skakel gerus vir ons. 0741788555

Hierdie is ons laaste karavaan vir die jaar,hy is in n uitstekende toestande met baie tente wat nog nooit gebruik was ni...
17/12/2015

Hierdie is ons laaste karavaan vir die jaar,hy is in n uitstekende toestande met baie tente wat nog nooit gebruik was nie. R85000 skakel gerus 0741788555

14/07/2015

Remember winter special on seal work at karatent,caravan and tent specialist.

23/06/2015

Hi almal! Is julle karavane nog reg vir die nat winter,gee ons n luidtjie as daar enige iets is wat ons kan doen,of as julle enige vra het.
Aldo 0741788555
Wiseman 0723770231

Hier is n geleentheid vir iemand wat n bargain soek! N 2005 sprite swing in n uitstekende toestand,met geen hout vrot en...
25/05/2015

Hier is n geleentheid vir iemand wat n bargain soek! N 2005 sprite swing in n uitstekende toestand,met geen hout vrot en baie netjies.
Prys R110000
Skakel aldo
0741788555

07/05/2015

Karatent het n winter special aan waar as jy jou karavaan seel,dan doen ons jou wiel bearings verniet.
Aldo 0741788555
Wiseman 0723770231

20/05/2013

Hi Almal!
Karatent het n winter aanbod op alle karavane. kry 10% af op alle herstel werk op karavane.

05/11/2012

Hi Almal! Die tyd raak min en kersfees is om die draai...
Is al julle goed reg om te loop kamp?
Laat weet my gerus dan sorteer ons dit betyds uit.

Address

Reactor Street
Welgemoed
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0741788555

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karatent posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karatent:

Share