Swing Theory Vryburg

Swing Theory Vryburg "The more we practice, the luckier we get"

13/04/2022

Maak nie saak wat ek in die post sê nie, almal se reaksie gaan elkgeval vanaf "aaawwwwww" na "woooow" toe verander.🏌🏻‍♂️

13/04/2022

Dis veilig om te sê dat enige iemand in die fairway in gevaar is wanneer "little miss accuracy" afslaan.🏌🏻‍♂️

11/04/2022

Dynamite comes in small packages!
"Boom, boom, putt, putt...dis 'n birdie vir my"
Speel oor die algemeen baie rustig, maar speel vir Geldenhuys verseker die wenner🏌🏻‍♂️

11/04/2022

"Is it a bird? Is it a plane?" Nee dis Gert se dryf🏌🏻‍♂️
Gert glo nie daar's baie myle tussen doen en sê nie, maar wel 'n paar myle tyssen sy dryf en joune

11/04/2022

The man, the myth, the Schlebusch!
Moenie dat die "busch" in sy van jou mislei nie...hierdie man slaan net fairways raak🏌🏻‍♂️

11/04/2022

Deel 1 van die duplicates meen sy boetie sal hom dalk in rock, paper scissors kan wen, maar nie met gholf nie🏌🏻‍♂️

11/04/2022

Selfde pap, ander sous! Deel 2 van die duplicates is weer van mening dat jy nie altyd kan glo wat sy boetie sê nie🏌🏻‍♂️

Swing Theory Vryburg is weer is volle werking vanaf 1 Februarie 2022!Ons bied 2 klasse per dag aan op Maandae, Dinsdae e...
18/01/2022

Swing Theory Vryburg is weer is volle werking vanaf 1 Februarie 2022!

Ons bied 2 klasse per dag aan op Maandae, Dinsdae en Donderdae

1.) 16-45:17:30
2.) 17:30: 18:15

Enige persone is welkom vanaf die ouderdom van 6jaar!

Let wel: Ons beskik oor al die gereedskap wat benodig word om te begin. Persone wat nie gholfstokke het nie en graag wil leer speel, ons het julle

Indien u sou belangstel om deel te neem, click gerus op die Whatsapp knoppie op ons page en stuur deur die leerling/e se besonderhede.

Klasse sal opgedeel word vanaf beginner tot en met ervare gholfers

Plekke is beperk tot die eerste 36 persone!

24/09/2021

Swing Theory Vryburg beplan om 'n eksklusiewe gholf kliniek aan te bied vir slegs 'n beperkte tyd, vir beperkte spelers👏🏻

Die voorlopige datums beskikbaar is:-

17 Oktober 2021 - Een dag program
23 & 24 Oktober 2021 - Twee dag opeenvolgende program

Tye: 09:00 - 16:30

Middag ete sal voorsien word

LET WEL: SLEGS 40 PLEKKE IS BESKIKBAAR

Indien u, of u kinders, belangstel om deel te neem kan u my gerus:-

Skakel: 072_197_3481
Email: [email protected]
En/of
Facebook Messenger

"You first have to practice before you can get lucky" - Not Gary Player🏌🏻

Swing Theory Vryburg vat nuwe gholfers/beginners in om deel te wees van ons 2020 program!Dit is met groot opwinding dat ...
17/01/2020

Swing Theory Vryburg vat nuwe gholfers/beginners in om deel te wees van ons 2020 program!
Dit is met groot opwinding dat ons kan deel dat gholf as sport nie net by die Hoërskool Vryburg aangebied word nie, maar ook vanjaar by Laerskool Stellaland!

Ons bied 2 klasse per dag aan vanaf Maandae tot Donderdae
1.) 16-45:17:30
2.) 17:30: 18:15

Enige persone is welkom vanaf die ouderdom van 6jaar af.

Kinders vanaf die ouderdom van 10 jaar word opgelei om aan gholfdae,liga's en selfs aan die Noord-Wes gholf foundation deel te neem.

So of jy reeds 'n kranige gholfer is wat bietjie hulp kort of 'n totale beginner is, ons kan help ou Tiger!

Let wel: Ons beskik oor al die gereedskap wat benodig word om te begin. Persone wat nie gholfstokke het nie en graag wil leer speel, ons het julle

Indien u sou belangstel om deel te word kan u enige van ons afrigters skakel oor pryse en beskikbare tye:

Shaun Twigge: 0721973481
Raymond Twigge: 0836845923

Plekke is beperk, wie eerste boek word eerste gehelp, so spring om teleurstelling te vermy!

Address

Vryburg Golf Course
Vryburg
8601

Opening Hours

Monday 16:45 - 19:00
Tuesday 16:45 - 19:00
Wednesday 16:45 - 19:00
Thursday 16:45 - 19:00

Telephone

+27721973481

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swing Theory Vryburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Swing Theory Vryburg:

Share