SA Jagters-Hunters Sterland

SA Jagters-Hunters Sterland SA JAGTERS - die enigste tuiste vir jagters, sportskuts en bewaarders van wildlewe.

🎉 Just completed level 3 and am so excited to continue growing as a creator on Facebook!
06/02/2026

🎉 Just completed level 3 and am so excited to continue growing as a creator on Facebook!

17/01/2026
Goeie dag alle Lede en vriende. Hier is die finale reëlings vir komende Vrydag en Saterdag te Sterland. Graag vra ons da...
26/11/2025

Goeie dag alle Lede en vriende.

Hier is die finale reëlings vir komende Vrydag en Saterdag te Sterland.

Graag vra ons dat elkeen wat die dag bywoon , asb hulle eie koeldrank, water en peusel happie saam bring.

Daar word 2 x skape gespit , lekker slaaie, pot brood en konfyt ook om aan te smul.

Ons sien uit om u Saterdag te kan sien.

Groetnis
Sterland Komitee.

Boek die datum.2 Maart 2024
23/02/2024

Boek die datum.

2 Maart 2024

12/02/2024
En dan ons opkomende skuds wat die plekke los skiet. BAIE GELUK....Ons is baie trots op julle.
01/02/2024

En dan ons opkomende skuds wat die plekke los skiet. BAIE GELUK....
Ons is baie trots op julle.

Address

Vryburg

Telephone

+27828998675

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Sterland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share