Imbabala Game Farm - Vryburg

Imbabala Game Farm - Vryburg Jagplaas / Hunting Farm Imbabala Game Farm (Zulu naam vir Bosbok) is geleë in die hartjie tussen Delareyville en Vryburg in die Noord Wes provinsie.

Die plaas is 705ha groot en bied ʹn verskeidenheid van vaalbos, acacia doring bome, kameel doring en savanna grasvelde aan. By Imbabala is ons doel, dat ons kliёnte hulle jag sal kom geniet, te rus, tyd saam ons Hemelse Vader te spandeer en herinneringe te bou wat sal hou vir ‘n leeftyd. Ons bou ʹn verhouding wat jaar na jaar gekoester word en soos familie word op die ou einde van die dag. Ons bie

d van die beste bloedlyne aan op ons Elande (Livingston) gepaard saam ons ander wild wat ons offer. Die verblyf bestaan uit n 6 bed chalet (3 kamers met twee enkel beddens in), 4 bed chalet (oop plan) en 2 bed chalet (oop plan) wat ten volle uitgerus is met beddegoed. Elke chalet het ook sy eie kluis in om die “roer” toe te sluit. Vir die warm somers dae is daar ʹn swembad of plaas dam om in af te koel. In die aand sit ons om die kampvuur en bewonder die pragtige aandlig en sterre terwyl die vuur knetter in die oor. Die lapa en kombuis is ten volle uitgerus, dus moet jy net jou eie kos en drink goed saam bring. Imbabala bied slag geriewe aan met twee koelkamers en ʹn jag voertuig. Aan die einde van die jag seisoen beoog ons om manne & vroue kampe te hou en buitendien, wie sal nou nee sê vir ʹn lekker kuier om die vuur en tyd saam Jesus te spandeer met a “Praise and Worship” ...

Alle eer en lof aan ons Hemelse Vader! Blessings, Imbabala Game Farm Span.

Mannejag 2021...Manne,dit was ń voorreg om ń hardekool te kon deel 👍🤠Dankie vir maag spiere wat styf gelag is, die "trof...
25/04/2021

Mannejag 2021...

Manne,dit was ń voorreg om ń hardekool te kon deel 👍🤠

Dankie vir maag spiere wat styf gelag is, die "troffel skoffel" met ń vinnige gebed op die knee en "watter bok" .... "Kwa"... Goodnight Cha-Lene.

Cobus baie geluk met jou 1ste waterbok en Christiaan op jou vark. 🥇🏆🥇

Die naweek was goed af gerond met "een-jakkels-met-2gewere-doodgeskiet-fontein" 😂🙃

Dankie aan al ons "followers" wat dit moontlik gemaak het om die 300 merk te slaan in so ń kort tydperk en Dankie Jesus ...
19/04/2021

Dankie aan al ons "followers" wat dit moontlik gemaak het om die 300 merk te slaan in so ń kort tydperk en Dankie Jesus 🙏🥇🏆🙌🤠

Jag 4 - Imbabala Game Farm-Vryburg.Lippe teen die klippe...7 Spesies,12 bokke in totaal in eendag! Baie geluk Leicester ...
19/04/2021

Jag 4 - Imbabala Game Farm-Vryburg.

Lippe teen die klippe...

7 Spesies,12 bokke in totaal in eendag! Baie geluk Leicester en Vrinne, julle het gekook soos ń Pap Pot 🥇🏆🥇

Groot Dankie aan Jaco wat dit moontlik gemaak het 🙏👍🙏

Prentjie Mooi... 🙏🙌🥇🏆🙏🙌
07/04/2021

Prentjie Mooi... 🙏🙌🥇🏆🙏🙌

Wat is ń jagtrip sonder lekker "memories" 🤠😃
05/04/2021

Wat is ń jagtrip sonder lekker "memories" 🤠😃

Jag 2 @ 2021Wat ń besonderse voorreg om saam dié familie te kon jag en leer ken 🙏😃.Baie geluk Adele met jou 1st Gemsbok,...
05/04/2021

Jag 2 @ 2021

Wat ń besonderse voorreg om saam dié familie te kon jag en leer ken 🙏😃.

Baie geluk Adele met jou 1st Gemsbok, Jacques die "Sniper" en Oom Frans met 4 "wiele" in die lug. 🥇🏆🥇🤠.

Lekker gelag uit die maag uit en wange styf met "Staan stil Tannie Adele" Jacques se grappie van "hoek p**l tot hoek p**l" en Oom Frans met "Franshoek". Tannie Cathy wat elke spinnerak getel het van sonop tot sononder en "Goodbye Charlie" 😉😃.

Dankie Koning Jesus, vir die geleentheid, goedheid en guns🙌🙏🙌

God se skepping en  "Lucky Luke" 🙌🙏🙌
30/03/2021

God se skepping en "Lucky Luke" 🙌🙏🙌

KLAAR GENEEM ...... Paas naweek beskikbaar (2-5 April) weens kanselasie. Kontak ons as jy honger is vir biltong en droëw...
22/03/2021

KLAAR GENEEM ...... Paas naweek beskikbaar (2-5 April) weens kanselasie. Kontak ons as jy honger is vir biltong en droëwors en nie meer kan uit hou nie 🤠😉

En dan maak ons so.... 😃😊🤠
21/03/2021

En dan maak ons so.... 😃😊🤠

Jag 1 @ 2021Ongelooflike goeie jag naweek. Baie geluk aan almal met julle spoggerige trofees 👍🥇🏆🤠Dankie Jesus vir die ge...
21/03/2021

Jag 1 @ 2021

Ongelooflike goeie jag naweek. Baie geluk aan almal met julle spoggerige trofees 👍🥇🏆🤠

Dankie Jesus vir die geleendheid, goedheid en guns ,🙌🙏🙌

Ons Vader se handewerk 🥇🏆🙌🥇
16/03/2021

Ons Vader se handewerk 🥇🏆🙌🥇

Address

Vryburg

Telephone

+27739109294

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Imbabala Game Farm - Vryburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share