08/09/2026
MANS AMERICANO โ DONDERDAGAAND!
Kom skud die week af met โn lekker aand op die padelbane!
๐ Donderdag om 18:00 (20 Aug 2026)
๐พ Mans Americano
๐ Vredendal Padel
Boek jou plek op die Playtomic app of volg die link
https://app.playtomic.io/tournaments/3864f760-1471-4c83-aeb4-065253fba118?utm_source=manager
Sien julle Donderdagaand op die bane!