DomesticWolf

DomesticWolf Canine Centre - Boarding, Daycare, Training & Grooming of dogs

Cool is n understatement vir Domestic Wolf Canine Centre se honde ... Stella Muntingh is ons aantreklike dames model.
28/12/2018

Cool is n understatement vir Domestic Wolf Canine Centre se honde ... Stella Muntingh is ons aantreklike dames model.

Moeilike lewe vir die honde by Domestic Wolf Canine Centre 😂
21/12/2018

Moeilike lewe vir die honde by Domestic Wolf Canine Centre 😂

Liefde en vrytjies by Domestic Wolf ...
19/12/2018

Liefde en vrytjies by Domestic Wolf ...

Stappies tussen die wingerde en pens en pootjies in die water is deel van hondepret!
14/12/2018

Stappies tussen die wingerde en pens en pootjies in die water is deel van hondepret!

11-Jarige jongman wat ons help om ons plekkie se final touches te doen ...
11/12/2018

11-Jarige jongman wat ons help om ons plekkie se final touches te doen ...

Lucky Steenkamp is ons heel eerste amptelike hotelgas in 2018 ... En Flaffie was ons daycare klant, soos hanteer deur Ha...
07/12/2018

Lucky Steenkamp is ons heel eerste amptelike hotelgas in 2018 ... En Flaffie was ons daycare klant, soos hanteer deur Harry Potter 😛

En ons signage is in wording ...
29/11/2018

En ons signage is in wording ...

Waar staan dit geskryf dat 'n water feature net 'n ornament is ... mens kan mos fun hê daarin!          😛
21/11/2018

Waar staan dit geskryf dat 'n water feature net 'n ornament is ... mens kan mos fun hê daarin! 😛

14/11/2018

Paar pics om te wys ons is een van die dae gereed vir die hondekinders!

Hierdie sal ons hondevriende, ons personeel en besoekers se uitsig wees ...
26/09/2018

Hierdie sal ons hondevriende, ons personeel en besoekers se uitsig wees ...

13/09/2018

Hi vriende ... DomesticWolf Canine Centre het jou insette nodig ... neem asb deel aan ons voting poll, of jy van die dienste sal gebruikmaak sodat ons die beste diens denkbaar kan lewer!

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

0828047175

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DomesticWolf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DomesticWolf:

Share