Ananthachai Martial Arts Gym by Arno Baard

Ananthachai Martial Arts Gym by Arno Baard 🄊Muay Thai
🄊JiuJitsu/Grappling
🄊Karate

Kinders en Volwassenes Welkom. Sluit aan by klasse of oefen op jou eie. Arno 0710353044

Not just men...
27/03/2026

Not just men...

25/03/2026

Greg is is really enjoying his new therapy sessions.

Thanks Gregory Beukes for the video

Baie Geluk Jaco met jou verjaardag. Hoop jy celebrate nog n lekker klomp saam met ons.Geniet jou dag
25/02/2026

Baie Geluk Jaco met jou verjaardag. Hoop jy celebrate nog n lekker klomp saam met ons.
Geniet jou dag

Nog n paar kiekies van Saterdag 7 Feb 2026
12/02/2026

Nog n paar kiekies van Saterdag 7 Feb 2026

So paar fototjies van Saterdag
09/02/2026

So paar fototjies van Saterdag

Is nogal n exciting week vir AMA Gym. Gister het ons kans gekry om bietjie te gesels by Radio Namakwaland en more is dit...
06/02/2026

Is nogal n exciting week vir AMA Gym. Gister het ons kans gekry om bietjie te gesels by Radio Namakwaland en more is dit bakkie tyd by Rays Muay Thai & Fitness Academy in Ottery, Kaapstad.

Let's Go!Rays Muay Thai & Fitness Academy Thank you for the invite
31/01/2026

Let's Go!

Rays Muay Thai & Fitness Academy

Thank you for the invite

30/01/2026

Van ons students maak reg om vir hul eerste keer in die ring te klim. 7 Feb 2026

Baie Geluk Mia Roux. 14 jaar op Aarde en 1 jaar by AMA Gym.
29/01/2026

Baie Geluk Mia Roux. 14 jaar op Aarde en 1 jaar by AMA Gym.

03/01/2026
13/11/2025

Laaste ronde van sparring na n lekker harde oefensessie.
Mia(13j) leef die "Never Give Up" motto.

Watch haar

Nuwe Belde!Op Saterdag 25 Oktober 2025 het ons Karate klas op Klawer deel gewees van die jaarlikse groot Gashuku en Grad...
30/10/2025

Nuwe Belde!

Op Saterdag 25 Oktober 2025 het ons Karate klas op Klawer deel gewees van die jaarlikse groot Gashuku en Gradering aangebied deur Sensei Cisna Mostert (7de Dan) en Sensei Debbie De Jager (6de Dan) by Sensei Mariana Visser van Lille (5de Dan). Se dojo op Vredendal.

Op die Fotos oor handig die ouers die nuwe kleur belde aan hule kinders.

Baie dankie aan Sensei Cisna en Sensei Debbie wat al die pad uit die Kaap uit wat ons kinders kom gradeer het. Dit was vir ons n groot eer.

Dankie aan Sensei Mariana en Sensei Egbert Pellie Brink (2de Dan) wat ook kom hand by sit.

Die graderings wat deur Vredendal, Lutzville, Vanrhynsdorp en Lutzville clubs bygewoon is,, het 07h30 begin en tot 14h00 geduur.

En dan ook baie dankie aan die ouers vir hulle tyd, geduld en indersteuning vir hul kinders.

Baie geluk aan almal.

Indien enige iemand in die Matzikama area belangstel in karate klasse, inbox gerus en ons verwys u na u naaste dojo.


Address

Vredendal

Opening Hours

Monday 17:30 - 20:00
Tuesday 17:30 - 20:00
Wednesday 17:30 - 20:00
Thursday 17:30 - 20:00
Friday 17:30 - 20:00
Saturday 10:30 - 16:00

Telephone

+27710353044

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ananthachai Martial Arts Gym by Arno Baard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ananthachai Martial Arts Gym by Arno Baard:

Share