Namakwa-Jag Vredendal

Namakwa-Jag Vredendal Shooting events...

26/08/2026

Baie dankie aan ons Baan Borge!!

Baie dankie aan ons borge vir die Spanskiet 2026
25/08/2026

Baie dankie aan ons borge vir die Spanskiet 2026

Spanskiet verslag 22 Augustus 2026
24/08/2026

Spanskiet verslag 22 Augustus 2026

Die top spanne van die Spanskiet was in die 1ste plek Oom Lammie en Boertjie met n prag tal van 58 uit 60 (Tyd 01:14), 2...
24/08/2026

Die top spanne van die Spanskiet was in die 1ste plek Oom Lammie en Boertjie met n prag tal van 58 uit 60 (Tyd 01:14), 2de plek Stiaan van Wyk en Jaco Gagiano met 57 uit 60 (Tyd 00:57) en in die 3de plek PD en Nilicia met 57 uit 60 (Tyd 01:28)
Baie geluk aan julle besonderde prestasies!!

Op n skusesvolle Spanskiet Saterdag wil Kaap Jag Namakwa-Tak die baanborge bedank vir hul ondersteuning.VMGSYBICOVredend...
24/08/2026

Op n skusesvolle Spanskiet Saterdag wil Kaap Jag Namakwa-Tak die baanborge bedank vir hul ondersteuning.

VMG
SYBICO
Vredendal Besproeiing
Maskam Wapens
Bandkorp

Sonder julle sal skietdaè soos die beslis nie moontlik wees nie.

23/08/2026

Dagsê almal ,werk so bietjie met n ompad🤣
Baie dankie aan alle betrokke mense by gister se skiet ,dit was heerlik.
Ons hou weer 31 Oktober n Kleindoppie skiet by Taaiboskraal, 16km voor Loeriesfontein op die Nieuwoudville pad .Afstande 170m tot 1000m. 6 bane x 3 gonge x2 skote = 36 skote .Plek vir 24 spanne .
Inskrywings maak oop 1 September, hier aangeheg die link om by "Taaiboskraal Kleindoppie " groep aan te sluit.
Sluit gerus aan ,dan is alle korrespondensie op een groep.
Sal lekker wees om nuwe gesigte daar te sien
Lekker dag

Nog net een week voordat die Strandfontein Spanskiet afskop. Kry jou span gereed, skryf in en sluit op 22 Augustus om 09...
15/08/2026

Nog net een week voordat die Strandfontein Spanskiet afskop.
Kry jou span gereed, skryf in en sluit op 22 Augustus om 09:00 by ons aan vir 'n dag van goeie kompetisie, lekker kuier en samesyn. (Ghong skiet)
Neem asseblief kennis dat daar geen inskietbaan beskikbaar sal wees nie.
Maks kaliber .338 en R170 vir ‘n ekstra etekaartjie.
Die skiet begin om 09:00 en inskrywings is vooraf R500/p of R1000 ‘n span, na 10de Augustus is dit R800/p of R1600/span.
Inskrywings:
Jaco Gagiano – 073 667 5788
Kaapjag - Cape Hunt

12/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Dion Welman, Bianca Kruger, Salomie Pool

Address

Vredendal
8160

Telephone

+27833482565

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namakwa-Jag Vredendal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namakwa-Jag Vredendal:

Shortcuts

Share

Category