Frankia Fietse en Kabels Vredenburg

Frankia Fietse en Kabels Vredenburg Ons het toegeruste werkswinkel vir die herstel en opbou van fietse,vervaardig nuwe meganiese kabels op voertuie, bote, vragmotors en motorfietse.

20/01/2026

Kennisgewing
Frankia Fietse en Kabels is oop vir besigheid.
Ure: Maandag tot Vrydag 09h00 tot 17h00
Saterdae 09h00 tot 13h00

Ons is bewus van die verkeerde inligting op Google
Ons is besig om dringend aandag daaraan te gee en dit reg te stel.

Mooi loop
Frans en Rennie van Wyk

28/06/2025

V

06/01/2021

Hallo al ons klieënte, ons by Frankia Fietse en Kabels is gesluit vir die week van 4 Januarie 2021 tot 11 Januarie 2021. Ons wil aan al ons klieënte 'n geseënde en voorspoedige jaar toewens, ons is trots om 'n diens te lewer aan al ons gewaarderde klieënte.....Frans en Rennie.

14/07/2020

Hallo Goeiedag, ons by Frankia Fietse en Kabels is oop vanaf Maandag tot Vrydag vanaf 09h00 tot 16h00, en saterdae van 09h00 tot 13h00, kom maak gerus n draai en ons wil graag tot jou diens wees, wees veilig en mooi loop. frans en Rennie

18/04/2020

Hallo Goeiedag aan Herstel werkswinkels, Frankia Kabels is in terme van LOCKDOWN AMENDMENTS geregistreer om Essensieële Kabels te bou en te verskaf aan Herstel werkswinkels, wat Nood Kabels moet sertifiseer vir herstelwerk, kontak my vir dieselfde dag diens, by 0832600172...frans van Wyk.

14/04/2020

Hallo goeie dag, ons by Frankia Fietse en Kabels sal gesluit wees vir die tydperk van die Lockdown,wees veilig en kyk mooi na julself, groete en mooi loop...frans

19/05/2017

FRANKIA KABELS is gestig in Frebruarie 2003 en spesialiseer ons in die opmaak, herstel en vervaardiging van nuwe meganiese kabels op motors, motorfietse, vragmotors, marine produkte en enige tipe masjinerie.
Verder tot ons vervaardiging van Nuwe kabels op meganismes spesialiseer ons in opbou van Window Winders van enige motor, bakkie en vragmotors.
Ons werkswinkel is toegerus met kwaliteit masjienerie en fittings om enige tipe Gearshift, handbrake, speedo, accelerator, SKIP winder kabels, garage doors,, en enige kabel soos per sample van enige aard op te maak.
Our Workshop is open every day except Sundays. Monday to Friday 08h30 to 17h00. Saterday 08h30 to13h00.
No cable is a challence, we don't brake it, we make it, fix it and put you back on the road in no time!!!

Kom besoek ons winkel en ervaar ons kwaliteit diens en parte!
04/06/2015

Kom besoek ons winkel en ervaar ons kwaliteit diens en parte!

Lekker ry Iane en Inge op hul Fietsies
04/06/2015

Lekker ry Iane en Inge op hul Fietsies

Driewiel spesiaal gebou vir klient,kannie wag bakkie nie, laai op Golf motortjie dak!
04/06/2015

Driewiel spesiaal gebou vir klient,kannie wag bakkie nie, laai op Golf motortjie dak!

Fiets vir Johan gebou om met kankerdag,,15km after uit te ry
04/06/2015

Fiets vir Johan gebou om met kankerdag,,15km after uit te ry

Address

3 Voortrekker Street
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27227135184

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frankia Fietse en Kabels Vredenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category