Vredenburg Jukskei Klub

Vredenburg Jukskei Klub Vredenburg Jukskei Klub

Baie dankie aan Wellington jukskeiklub vir suksesvolle dag vol pret en plesier interdistrik dag. Baie geluk Weskus  vir ...
25/10/2025

Baie dankie aan Wellington jukskeiklub vir suksesvolle dag vol pret en plesier interdistrik dag. Baie geluk Weskus vir al gehele dag se wen

Vredenburgklub bedank Langebaan jukskeiklub vir hul gasvryheid.
18/10/2025

Vredenburgklub bedank Langebaan jukskeiklub vir hul gasvryheid.

Dankie  Moorreesburgklub, Langebaan jukskeiklub spog met stunning hemde.  Geseende Weskus familie dag. Het Weskus mense ...
13/09/2025

Dankie Moorreesburgklub, Langebaan jukskeiklub spog met stunning hemde. Geseende Weskus familie dag. Het Weskus mense al die gehoor,Jul kan by Vredenburg Jukskei Klub, 0712495250., Langebaan jukskei klub, 0791679646. Moorreesburg jukskei klub. 0832311535. Kom aansluit,

23/08/2025

Humor en gees vang, niks meer nodig. Net hier in Weskus

23/08/2025
Dank  aan Jakes Basson en Langebaan klub vir jul gasvryheid, organiseerde dag. Weskus familie weereens n dag saam geniet...
23/08/2025

Dank aan Jakes Basson en Langebaan klub vir jul gasvryheid, organiseerde dag. Weskus familie weereens n dag saam geniet.

Baie geluk aan ons spelers en span bestuurders wat gekies is om Weskus te gaan verteenwoordig by die SA Meesters toernoo...
05/08/2025

Baie geluk aan ons spelers en span bestuurders wat gekies is om Weskus te gaan verteenwoordig by die SA Meesters toernooi, 6 tot 10 Oktober, te Kroonstad.

Address

Vredenburg Sportsgronde
Vredenburg
7380

Opening Hours

Tuesday 17:30 - 19:00
Thursday 17:30 - 19:00
Saturday 14:00 - 16:00

Telephone

+27781652959

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredenburg Jukskei Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vredenburg Jukskei Klub:

Share