07/09/2026
LENTE IS HIER – TYD OM STERKER TE WORD!
Die koue winterdae is amper agter die rug en dit is tyd om weer daardie energie en momentum te kry!
Jy hoef nie van dag een af alles perfek te doen nie. Begin net weer. Kom gym toe, beweeg jou liggaam en werk stap vir stap aan 'n sterker, fikser jy.
Of jy nou 'n klas wil bywoon of net weer in 'n goeie roetine wil kom – elke oefensessie tel!
Hierdie lente, kies vir jouself. Kies vir jou gesondheid. Kies om sterker te word.
Nie 'n lid nie? Besoek ons in Plein Straat, Vredenburg of kontak ons
op: 021 203 1494 | [email protected] om
meer uit te vind oor ons verskillende pakette
beskikbaar.