Baskop

Baskop Baskop is 'n plaas langs die Vaalrivier, in die hartjie van die oudste en grootste meteorietkrater ter wêreld, die Vredefort Koepel.

Hier word verskeie aktiwiteite aangebied soos: staproetes, bergfietsroetes, voëlkyk, vlieghengel, perderitte, "river rafting" en vele meer. Die eienaar is Herman van Wyk en kan gekontak word by 056 931 0033, of selnommer 082 770 9444. Alternatief: Hugo van Wyk 056 931 0715

21/04/2015
Baskop Boere Meisies !
01/10/2012

Baskop Boere Meisies !

24/04/2011
24/04/2011

Address

Baskop Plaas
Vredefort

Telephone

0827709444

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baskop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share