07/12/2024
Was heerlike dag buite saam stappers/drawwers vanoggend!
Ons se dankie vir almal wat gekom het, met so "n opkoms, maak ons gou weer so!
Dankie Wimpie wat die pad vir ons gepatrolleer het, Marlize wat Kofje spesiaal vroeer oopgemaak het vanoggend en vir die muffins, ons waardeer!