04/06/2026
30 Mei 2026!
Solidariteit Helpende Hand Ons Plek - Volksrust het weer hul jaarlikse gholfdag gehou by Volksrust Gholf club. Dit was 'n dag vol pret en lekker spel.
Baie dankie aan elke speler en borg wat deel gevorm het van die dag!
Ons waardeer dit opreg!
Volgende jaar maak ons weer so
BBSP Resultate:
1. James & Zama (50)
2. Marno & Frik (49)
3. Gerhard & Andre (49)
4. Tobie & Willie (48)
5. Ronnie & Emily (47)
6. Freddie & Dirk (47)
7. Johannes & Lindo (46)
8. Johan & Leo (46)
9. Ernest & Lieb (45)
10. Bertus & Marnus (45)
Most Golf: Jacques & Marli vd Merwe
Longest Drive vrouens - Emily
Longest Drive mans - Xian
Nearest to Pin 7/16 - Ronnie
Nearest to Pin 3/12 - Dirk v Deventer