Virginia JKA

Virginia JKA Voluit Skoolaaal / Sensei Gordon Stevens 5de Dan / Oefen tye Dinsdae en Donderdae : Juniors 17:00 -17:45 en Seniors 17:45 - 18:30 / Info 076 833 9751

26/01/2020

Kom, kom bring daardie kinders wat te veel energie het dat hulle kom aansluit by ons vir 'n lekker oefensessie en sommer terselftertyd leer om hulself te verdedig. Ons het die beste Sensei. Bring hulle gerus vir 2 gratis oefensessies en kyk of hul sal belangstel. Vanaf 17h15 elke Dinsdag en Donderdag in Voluit Laerskool se skoolsaal. Kontak my gerus vir enige navrae. 0768339751

Last grading 2019!
30/11/2019

Last grading 2019!

12/11/2019

Kom sluit aan by ons klasse op Dinsdae en Donderdae vanaf 17h15 tot 18h30. Oud en jonk welkom. Ons oefen in Voluit Skool saal in Merriespruit, Fern weg. Die hele gesin kan dit saam doen as 'n sport. Dit leer dissipline en verhoog konsentrasie.

This is commitment to get up and train on a Saturday morning you looked good!!!!! Love you all!!!!
06/10/2019

This is commitment to get up and train on a Saturday morning you looked good!!!!! Love you all!!!!

Oss!!!
11/09/2019

Oss!!!

11/09/2019
Train hard!!!!
10/09/2019

Train hard!!!!

Julle maak ons almal trots! Daar is nie 'n lekkerder oefening as buite in die opelug nie.  Lief julle almal en mis julle...
17/08/2019

Julle maak ons almal trots! Daar is nie 'n lekkerder oefening as buite in die opelug nie. Lief julle almal en mis julle!!!!

Lekker oefening gehad in buitelug.  Well done all!!!!
11/08/2019

Lekker oefening gehad in buitelug. Well done all!!!!

Grading passed well done!!!!!
27/07/2019

Grading passed well done!!!!!

Address

Voluit Laerskool/Skoolsaal
Virginia
9431

Opening Hours

Tuesday 17:00 - 18:30
Thursday 17:00 - 18:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Virginia JKA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Virginia JKA:

Share