Villiersdorp Rolbalklub/Bowling Club

Villiersdorp Rolbalklub/Bowling Club This page is to promote Villiersdorp Bowling Club

Twee spanne van Villiersdorp Rolbalklub het vandag op De Doorns gaan speel.  Hendre se span was tweede en Chris se span ...
14/02/2026

Twee spanne van Villiersdorp Rolbalklub het vandag op De Doorns gaan speel.
Hendre se span was tweede en Chris se span derde.
Dankie dat julle ons klub se naam hoog hou!

Ons klub het die afgelope naweek "All day" gehad.  12 Spanne het deel geneem. Die wenners van die dag was Kleinmond.  Da...
14/02/2026

Ons klub het die afgelope naweek "All day" gehad. 12 Spanne het deel geneem. Die wenners van die dag was Kleinmond. Daar was lekker gekuier, gerol en geëet.

Villiersdorp Rolbalklub hou Saterdag 7 Februarie 2026 ons jaarlikse "All day"Twaalf spanne gaan deelneem.  'n Dag om na ...
03/02/2026

Villiersdorp Rolbalklub hou Saterdag 7 Februarie 2026 ons jaarlikse "All day"
Twaalf spanne gaan deelneem. 'n Dag om na uit te sien!

Dankie Kleinmond ons het 'n heerlike dag van rolbal gehad.
31/01/2026

Dankie Kleinmond ons het 'n heerlike dag van rolbal gehad.

Address

Main Street
Villiersdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villiersdorp Rolbalklub/Bowling Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category