04/05/2026
Baie geluk aan die volgende studente met hul uitstekende prestasies by die 2026 WUKF Nasionale Kampioenskappe:
Christo Badenhorst
🥈 Silwer - Sanbon Kumite
Dean Hugo
🥇 Goud - Ippon Kumite
🥇 Goud - Kobudo Long Weapons
🏅 Goud - Kobudo Short Weapons
🥈 Silwer - Unison/Team Kata
🥉 Brons - Sanbon Kumite
Algeheel 5de uit 1000+ studente!
Katlego Moeti
🥈 Silwer - Unison/Team Kata
🥉 Brons - Rotational Ippon Kumite
Ryno Vosloo
🥇 Goud - Kobudo Long Weapons
🥈 Silwer - Kobudo Short Weapons
🥈 Silwer - Unison/Team Kata
🥉 Brons - Kata
🥉 Brons - Rotational Sanbon Kumite
🥉 Brons - Rotational Ippon Kumite
🏆 Algeheel 3de uit 1000+ studente