Hennie en Magda se visvanghoekie

Hennie en Magda se visvanghoekie Hennie en Magda se visvanghoekie is gelee tussen Potchefstroom, Viljoenskroon, Stilfontein en Orkney. Waar jul kan hengel of net te ontspan.

Hennie en Magda se Visvanghoekie is ideaal geleë tussen Potchefstroom, Viljoenskroon, Stilfontein en Orkney – ’n perfekte wegbreekplek langs die rivier om te ontspan, hengel en die natuur te geniet. Dit is absoluut wonderlike tyd om langs die rivier tyd saam U geliefde, geliefdes of vriende te spandeer. Daar is mini put-put met ʼn speelpark vir die kinders en ʼn swembad om in af te koel. Waar daar ook die gebruik van ʼn kroeg met pooltafel en grootskerm televisie is. Aktiwiteite:
Hengel area
Mini put-put
Speelpark
Swembad
Kroeg
Grootskerm televisie
Pooltafel
Akkommodasie:
Selfsorg huise
Die 4 huise akkommodeer 4 persone per huisie
Die 1 huisie akkommodeer 2 persone
Elke huise het sy eie braai gebied en daar kan 2 voertuie per huise parkeer. Elke huisie het ʼn rivier aangesig. Ten volle toegerus:
Mikrogolf
Yskas
Twee plaat stofie
Breekware
Ketel
Eettafel
Buite geriewe :
Badkamer met stort vir mans en vrouens
Ekstra badkamer vir mans en vrouens
Opwas area vir U Skottelgoed
Tariewe:
Skakel Magda Coetzee by 083 761 6328. Die area is ook ideaal vir klein funksies skakel gerus vir meer inligting.

Was so bietjie besig gewees. Mooi vangstes
14/09/2026

Was so bietjie besig gewees. Mooi vangstes

Oulik
14/09/2026

Oulik

Naweek se vangste
14/09/2026

Naweek se vangste

D**k Belinda het bietjie haar man ore aangesit
14/09/2026

D**k Belinda het bietjie haar man ore aangesit

Rivier het weer mooi visse gelewer die nwk. We'll done Johan
14/09/2026

Rivier het weer mooi visse gelewer die nwk. We'll done Johan

Salomie se 1ste besoek by ons. Sy het Al die spesies visse gevang geelvis graskarp modderbek karp. Weet sy het ook n bab...
14/09/2026

Salomie se 1ste besoek by ons. Sy het Al die spesies visse gevang geelvis graskarp modderbek karp. Weet sy het ook n baber gevang. We'll done Salomie!!

🌸🎣 Welkom, Lente! 🌸Aan al ons hengelaars: Mag hierdie lente vir julle warm sonskyndae, rustige waters en groot visse bri...
01/09/2026

🌸🎣 Welkom, Lente! 🌸
Aan al ons hengelaars: Mag hierdie lente vir julle warm sonskyndae, rustige waters en groot visse bring! 🐟☀️
Kom geniet die rivier, die natuur en lekker kuier saam met ons. ❤️
Lekker lente! 🌸🎣
Hennie en Magda se Visvanghoekie

Net n vinnige besoek. Well done!!
01/09/2026

Net n vinnige besoek. Well done!!

19/08/2026

🌸 LIEWE VISSERS EN VRIENDE 🎣
Baie dankie vir al julle belangstelling in Hennie en Magda se Visvanghoekie. ❤️

Net ’n vriendelike versoek: Vir tariewe, beskikbaarheid en besprekings, stuur asseblief vir my ’n WhatsApp op 083 761 6328

Ons sein is ongelukkig nie altyd baie goed nie en daarom is ek nie heeltyd op die groep of Facebook-blad nie. Ek wil graag seker maak dat ek elke navraag persoonlik kan beantwoord en niemand se boodskap mis nie.

WhatsApp is dus asseblief die beste en vinnigste manier om my te kontak. 🌷
Baie dankie vir julle begrip en ondersteuning! Ons waardeer dit opreg. 🐟🎣❤️
Groete
Magda
Hennie en Magda se Visvanghoekie

Vaalrivier het weer mooi visse gelewerWhat's Upp Magda vir navra  083 761 6328
19/08/2026

Vaalrivier het weer mooi visse gelewer
What's Upp Magda vir navra 083 761 6328

Address

Hoewe 12 Vaal Vista Viljoenskroon, Vrystaat
Viljoenskroon
2095

Telephone

+27837616328

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hennie en Magda se visvanghoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hennie en Magda se visvanghoekie:

Shortcuts

Share