Future Stars FC

Future Stars FC Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Future Stars FC, Sports Team, Sunrise, Victoria Wes, Victoria West.

18/08/2024

Game alert:

Hierdie een is vir ons ondersteuners...

Lothulie Tigers v Future Stars FC
Sondag 18 Augustus 2024
Tyd: 15h00
Plek: Lokasie Veld

Kom en geniet die lente dag samet ons , dit behoort n lekker een te wees!!

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Graham Maraitjies, Mietjie Nycc
01/08/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Graham Maraitjies, Mietjie Nycc

Nou jah... (Right its been a while) ...maar ek is tussen ..die verslaggewer van Future Stars FC is trug ...en dinge lyk ...
01/07/2024

Nou jah... (Right its been a while) ...maar ek is tussen ..die verslaggewer van Future Stars FC is trug ...en dinge lyk sommer lekker intresant indie Ubuntu Local Football Association League(LFA).. die 3 tops teams indie Maiwa jaag mekaar vir die kroon ..(3 Horse race) soos die engelse man sal se ...2 rounds oor indie league..wie gaan dit wen, isit Hololo Guns ..isit die Blou golf van Cosmos FC, of sal dit ever lasting Two for Joy SC wees, net tyd sal bepaal. Round 15 lyk as volg vir Sondag 7 Julie 2024:

10h00 - Juventus vs Lothulie Tigers
12h00 - Black Stars vs Mighty Blues
14h00 - Two for Joy SC vs Team 21
16h00 - Future Stars FC vs Cosmos FC

Alle games sal indie lokasie gespeel word, hoof Wedstryd van die dag sal die (Decider) wees tussen Hololo en Cosmos FC, mens dit gan lekka wees 1ste plek teen 2de plek ,mens kan tog nie vra op die staduim vir n beter game nie . Ons by Future Stars FC nooi graag die gemeenskap van die Maiwa uit om die Sondag lekker sokker te kom kyk, aan ons ondersteuners .ons weet dis koud en wyd, maar kom daag julle op in groot nommers asb, want Cosmos se mense gan daar wees ,ons nodig ons mensies ook, mag die beste span wen Sondag, mag die 4 Wedstryde in goeie gees geskeid, en mag Victoria Wes se sokker op die einde van die dag die wenner is.

Die uwe
OU Spoela...

22/02/2024

Oop brief aan Future Stars ondersteuners:

Ek Searge Abranetio Vyver(Coach Spoela of Nisho) soos julle my ken skryf die oop brief aan julle om nuus rondom ons klub oor te dra aangaande ons geliefde klub Future Stars FC (Die Hololo Guns) . Dinsdag 20 February 2024 het die Klub n Vergadering gehad samet lede van die bestuur en Elroy en Julian. Indie meeting was daar gestem deur spelers, dat ek moet verwyder word van my rol as hoof Afrigter van die klub, n rol wat ek vir amper 3 jaar lank gevul het, en wat ek in baie sukses behaal het Ek wil vir julle, ons loyal ondersteuns wat my aanvaar het met oop arms en harte toe ek 3 jaar gelede aan gesluit baie dankie se dat julle my en die span altyd ondersteun het, ek het nie genoeg woorde om te kan se hoe baie ek dit waardeur nie. Dit was n voorreg gewees om die Klub te kon lui en dis n voorreg wat ek verewig sal cherish. Ek het die besluit gemaak om weg te stap vanaf die Klub, omdat ek met baie verskeie dinge wat tans gebeur indie klub nie saam meen stem, weerens uit respek vir die klub kan en mag ek dit nie noem op n publieke blad soos Facebook nie. Ek wil af sluit deur te se, baie dankie Future Stars FC vir 3 suksesvolle jare, en ontdou alyd, God seen Future Stars !!

18/02/2024

Game result:
Mighty Blues 3 - 2 Future Stars

Baie geluk aan Blues met n wel verdiende wen, julle was die beter team vandag gewees. Dit was Future Stars se 1ste Game na een maand van geen games kry nie. Hardluck manne, mens leer meer uit jou verloor as uit jou oorwinnings. Aan ons ondersteuners jammer dat ons nie die een vandag kon deur trek nie. Ons sal next week harder week op die oefend veld. God seen Future Stars !!

17/12/2023

Tournament results:
Game 1:Futures 4- 3 Black Eagles
Game 2: Future Stars 1-1 Mighty Blues
Game 3: Future 3 - 2 Lothulie Tigers

Semi-Final 2: Future Stars 1 - 0 Juventus
Final: Future 1 - 0 Cosmos FC

Futures Stars het die 2023 Pub Village Tournament gewen. Ek wil begind om te se dat ons Klub sou dit nie kom doen sonder ons God nie. Die Here het ons deur gedra. Dan wil ek vir elke speler dankie se wat hom kant gebring
het, sowel as al 3 Coach en res van die bestuur. Dit was n Span poging gewees.. Baie dinge was nie altyd na ons gins nie, maar ons het deur gedra. Aan ons Fans. Baie dankie dat julle sover geloop het indie warm Son om die boys te ondersteun, namens die Spelers wil ek vir julle dankie vir die loyaal ondersteuning wat julle die naweek gegee het en ook in 2023. Ons is amptelik net weerens bewys dat ons is die beste sokker team in Victoria Wes. Daai eer kom ons toe. Want ons het dit bewys en het dit bekom op n eerlike manier. Moes hard werk vir dit

12/12/2023

Tournament alert:

Future Stars FC gaan die naweek van 15 tot 17 December in ons dorp se Top 8 Tournament deel neem. Die Tournament word deur Pub Village organiseer en almal die wedstryde sal indie lokasie plaasvind. Dit sal die laaste Tournament vir die jaar 2023 wees wat Future Stars sal speel en ons hoop met hulp van God om die jaar goed af te sluit. 2022 het ons Pub Village se Tournament gewen waarin ons final teen Cosmos FC gespeel het. Ons hoop om die jaar weer dit te wen. Ons vra almal ons ondersteuners om in groot getalle te kom ondersteun soos julle ons laas jaar indie December Tournament ondersteun het. Future Stars sal in groep B speel en ons fixture is as volg:

Game 1: 13h00: Vrydag 15/12/2023: Future Stars FC vs Black Eagles indie lokasie veld.
Game 2: 16h00: Future Stars FC vs Mighty Blues indie Lokasie Veld
Game 3: 11h00 Saterdag 16/12/2023 Future Stars vs Lothulie Tigers indie Lokasie veld.

Ons sien uit na die Tournament en hoop dat God dit moontlik sal maak vir die gemeenskap van Victoria Wes om die Tournament te kan speel die naweek.

03/12/2023

Game result:
Future Stars FC 2 - 2Royal Stars

Royals wen die game met n 3-1 penalties result. Ons by Future Stars FC wil begind eerste om die Here te bedank dat hy ons veilig gister Richmond toe geneem het en trug. Dan wil ons ek begind om dankie te se aan die spelers wat gister gespeel het, Royals het n baie goeie mix team gehad met Spelers van verskillende plekke rondom Richmond en dit was n baie goeie game wat ons gepeel het, marnet foute wat ons gemaak het wat os die game gekos het, maar is niks wat ons nie sal kan reg maak op die oefend veld. Ons wil jammer se aan ons ondersteuners dat ons nie die keer die Wa deur die drif kon trek nie. Dankie vir julle gebede want dit het ons gedra, os trailer se wiel het uitgeval met die trug kom en dinge kon baie erger gewees het want die trailer was loaded maar God het ons gedra en beskerm dat daar geen ongelukkig plaas kon vind. Ons by Future Stars FC belowe om die next Tournament wat die 16de December se naweek sal wees om harder te probeer en reg te maak met teen oor ons ondersteuners. Mag die Here aanhou om Future Stars te seen!

Tournament loading in Richmond:Future Stars FC beplan om die naweek met die hulp van ons God te gaan deel neem in die 20...
01/12/2023

Tournament loading in Richmond:

Future Stars FC beplan om die naweek met die hulp van ons God te gaan deel neem in die 2023 Konsortuim Top 8 Knock-out Tournament in Richmond. Ons sien uit na die Tournament dit gaan baie beslis baie hard wees maar dis waarna ons streef om in sulke harde en onvoorspelbare Tournaments te gaan deel neem om ons Klub te laat groei op verskeie maniere en ook om ons spelers op n h**r vlak as gewoontlik te laat speel. Dit is sulke games wat die beste uit ons manne bring. Hopelik sal ons beste die keer goed genoeg wees. Ek wil vra dat almal ons ondersteuners ons en ook vir Two For Joy SC in julle gebede neem dat ons altwee Klubs sal veilig in Richmond uitkom more en ook trug na ons families en vriend. Ons gaan ons beste probeer om Victoria Wes te gan verteenwoordig indie Ubuntu streek, en soos gewoontlik Mag God Future Stars FC seen !!

27/11/2023

Tournament loading:

Future Stars FC beplan met die hulp van God om die naweek Consortuim Top 8 Tournament te gaan speel in Richmond. Daar le n harde week van voorbereiding voor vir ons die week. Die manne is opgewonde om ons Klub se talent weer die jaar in Richmond te gaan wys. Ons vra almal ons ondersteuners om ons in julle gebede te dra dat die Koning ons planne sal moontlik maak om te gan compete in daai Tournament. Laas jaar toe het ons Semi-Final gehaal en verloor teen die Host All Stars FC in n penalty shootout. Ons hoop om die jaar een tree verder te gaan deur die Help van ons God. Die Tournament begin Saterdag 2 December en maak kla Sondag 3 December 2023, en ontdou soos alyd,God seen Future Stars

Address

Sunrise, Victoria Wes
Victoria West
7070

Telephone

+27673218642

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Future Stars FC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category