Victoria Wes Rolbal

Victoria Wes Rolbal VictoriaWes Rolbalklub is geleë in die hart van die mooie Karoo!

Victoria Wes Rolbal se dames is die Conroy Distrik se Dames 4’e wenners!! Baie geluk en ook aan elke deelnemer! Dit was ...
25/03/2023

Victoria Wes Rolbal se dames is die Conroy Distrik se Dames 4’e wenners!! Baie geluk en ook aan elke deelnemer! Dit was ‘n heerlike dag van goeie rolbal!!! Rene Theron Immelman Tereace Schoeman Cornemari Viljoen Liezel K**k

Baie geluk Malandi Lambrechts!! Victoria Wes se  Conroy Dames Enkel Kampioen!! Baie trots op jou!! 🏆🏆🎱🎱
15/01/2023

Baie geluk Malandi Lambrechts!! Victoria Wes se Conroy Dames Enkel Kampioen!! Baie trots op jou!! 🏆🏆🎱🎱

Ons wens al ons lede en vriende ‘n baie Geseënde Kersfees toe! 🎄🎄
25/12/2022

Ons wens al ons lede en vriende ‘n baie Geseënde Kersfees toe! 🎄🎄

Baie geluk aan Schweizer se tannie Laura en Lizette wat die Noord Kaap Dames Kampioene is!! Cornémari Viljoen van Victor...
27/11/2022

Baie geluk aan Schweizer se tannie Laura en Lizette wat die Noord Kaap Dames Kampioene is!! Cornémari Viljoen van Victoria Wes en Liezel Kok van Hanover was in die tweede plek!

Ons hou lekker Kersfunksie!! Wonderlike jaar vir VW Rolbal om op terug te kyk!! Ons gaan 2023 weer van krag tot krag!! 💪...
27/11/2022

Ons hou lekker Kersfunksie!! Wonderlike jaar vir VW Rolbal om op terug te kyk!! Ons gaan 2023 weer van krag tot krag!! 💪🏼💪🏼 Geseënde Kersfees almal!! 🥳🥳🎄🎄

Victoria Wes Rolbal se NoordKaap spelers! Van Links na Regs: Terreace Schoeman, Herman Hugo, René Immelman, Malandie Lam...
27/11/2022

Victoria Wes Rolbal se NoordKaap spelers!
Van Links na Regs: Terreace Schoeman, Herman Hugo, René Immelman, Malandie Lampbrecht en Christa Esterhuizen

Ons groet vir Christa Estherhuizen! Ons sal jou altyd onthou! Voorspoed op jou pad vorentoe Christa! Jy en Jan was ‘n gr...
27/11/2022

Ons groet vir Christa Estherhuizen! Ons sal jou altyd onthou! Voorspoed op jou pad vorentoe Christa! Jy en Jan was ‘n groot aanwins vir Victoria Wes Rolbal!

17/11/2022

Welkom almal by Victoria Wes Rolbal se FB page!!! Like, share, post en kom join!!! !!!

Address

VictoriaWes Gholf En Rolbalklub
Victoria West
7070

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Victoria Wes Rolbal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category