Vaal Stoeiklub Amptelik

Vaal Stoeiklub Amptelik Vaal Stoeiklub

03/06/2026
03/06/2026

Geluk aan die stoeiers van die Vaal Stoeiklub wat goed gevaar het by 'n nasionale stoeikampioenskap oor die naweek.

Baie geluk aan ons Vaal Stoeiklub-stoeiers wat op 30 Mei 2026 aan die SA Greco-Roman Kampioenskappe deelgeneem het. Ons ...
02/06/2026

Baie geluk aan ons Vaal Stoeiklub-stoeiers wat op 30 Mei 2026 aan die SA Greco-Roman Kampioenskappe deelgeneem het. Ons is dalk een van die kleiner klubs, maar ons domineer op die mat! 🤼‍♂️

Baie geluk aan die volgende stoeiers wat die podium bereik het:

🥇🥇 Luke Marx (ons jongste stoeier) – 2 × goud
Onder 9 en Presidente

🥇 Petie van der Walt – 1 × goud
Onder 20

🥈 Stephan van der Westhuizen – silwer (Onder 17)

🥉 AJ Fabricius – brons (Onder 13)

Stephan het ook vanjaar aan die Afrika-Kampioenskappe deelgeneem waar hy ook silwer verower het.

Die Presidente-afdeling is ’n kategorie waar stoeiers volgens gewig meeding, en nie volgens ouderdom nie. In hierdie afdeling het Luke teen ouer stoeiers deelgeneem, waarvan die oudste in die Onder 13-kategorie was.

Baie dankie aan afrigter Peet en almal wat help afrig, sowel as aan Bronwyn, ons spanbestuurder, vir julle toewyding, leiding en ondersteuning. Julle werk agter die skerms maak ’n groot verskil in elke atleet se sukses. 💪

"Whatever you do, work at it with all your heart, as working for the Lord, not for human masters."Colossians 3:23 Applyi...
28/05/2026

"Whatever you do, work at it with all your heart, as working for the Lord, not for human masters."
Colossians 3:23

Applying this verse to wrestling transforms both the physical sport and daily life struggles.

The verse commands maximum effort. In wrestling, this means giving 100% during training, conditioning, and matches, avoiding shortcuts, and pushing through.

It redefines who you are competing or working for. Instead of wrestling purely for trophies, external validation, or a coach's approval, you approach the mat as an act of worship and discipline for God.

When facing tough opponents or tough life circumstances, viewing the "wrestle" as unto the Lord builds mental resilience and a strong character, knowing your ultimate reward comes from Christ.

Address

Springbok Str, Duncanville
Vereeniging

Opening Hours

Monday 18:00 - 20:00
Wednesday 18:00 - 20:00

Telephone

+27824171664

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaal Stoeiklub Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share