05/07/2023
Ons het hierdie seile vir Kleinvlei Bistro and Wine Stoep in Bokkomlaan gemaak. Nou kan jy lekker, beskut teen die reën en koue jou ete op die stoep geniet en die uitsig oor die Bergrivier waardeer. Kontak Canvas Canopies Wes Kaap as jy jou stoep wil toemaak. 079-707-3266.