Vanrhynsdorp Karate

Vanrhynsdorp Karate Tradisionele Okinawa Goju-Ryu Karate.

25/03/2026
So sluit OGKK Vanrhynsdorp 2025 af! Baie dankie vir elkeen se harde werk en bydrae tot die suksesvolle jaar. Ons is gere...
15/12/2025

So sluit OGKK Vanrhynsdorp 2025 af! Baie dankie vir elkeen se harde werk en bydrae tot die suksesvolle jaar. Ons is gereed om 2026 aan te pak..... Maar eers koek en koeldrank!

Dankbare lede van   het vandag meriete toekennings by die jaarlikse OGKK Awards in Kraaifontein ontvang. Baie geluk aan ...
29/11/2025

Dankbare lede van het vandag meriete toekennings by die jaarlikse OGKK Awards in Kraaifontein ontvang. Baie geluk aan elke karateka wat vandag erkenning gekry het!

Baie dankie ook aan Sensei Elias Kattan en Sensei Lilian Kattan wat hierdie jaar se geleenthede vir ons moontlik gemaak het!

Vlnr agter: L Januarie, M Vispi, Z Kotzé, E Brink (afrigter), T Diedericks, R Whiyes.
Voor: B Filander, B Osborne.

🥋🥇
14/10/2025

🥋🥇

OGKK Vanrhynsdorp was baie bevoorreg om deel te neem aan die OGKK National Championships 2025 op Stellenbosch. Hier word...
13/10/2025

OGKK Vanrhynsdorp was baie bevoorreg om deel te neem aan die OGKK National Championships 2025 op Stellenbosch. Hier word karakter getoets en kampioene gebore!

25/05/2025

Address

Hongerblom Straat
Vanrhynsdorp
8170

Opening Hours

Tuesday 17:30 - 19:30
Thursday 17:30 - 19:30

Telephone

+27837224037

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vanrhynsdorp Karate posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vanrhynsdorp Karate:

Share

Category