Atomic Park

Atomic Park Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Atomic Park, Sports, 82 Elizabeth Eybers Street, Vanderbijlpark.

Atomic Park is the place to go for a game of PickleballπŸ“, a day away in the Picnic areaπŸ§ƒπŸ₯ͺ or a fun filled adventure for the kids, offering swimming pools, bike trails🚲, jumping castles🏰 and more!

Ongelooflik lekker, iets anders en 100% bekostigbaar!😁Kontak ons op 065 360 0117 om jou, jou kind, ouma, ma of oom Kobus...
22/10/2025

Ongelooflik lekker, iets anders en 100% bekostigbaar!😁
Kontak ons op 065 360 0117 om jou, jou kind, ouma, ma of oom Kobus se partytjie te bespreek

Vriendelike kompetisie het nog nooit enige ieman dseer gemaak nie het dit? 😁
18/10/2025

Vriendelike kompetisie het nog nooit enige ieman dseer gemaak nie het dit? 😁

Die weer is heerlik en nogal perfek vir 'n uitstappie na Atomic Picnic Spot, d**k jy  nie?β›±πŸŠβ€β™‚οΈ
14/10/2025

Die weer is heerlik en nogal perfek vir 'n uitstappie na Atomic Picnic Spot, d**k jy nie?β›±πŸŠβ€β™‚οΈ

Pa braai, ma smeer broodjies, ouma voer lekkergoed en oupa wonder of sal sy heupe hou as hy saam die kinders 'n rondte p...
10/10/2025

Pa braai, ma smeer broodjies, ouma voer lekkergoed en oupa wonder of sal sy heupe hou as hy saam die kinders 'n rondte pickleball speel: VERJAARSDAG BRAAI !
Boek jou braai by die pickleball baan op 065 360 0117πŸ˜„

'n Potjie PICKLEBALL enige iemand?πŸ˜πŸ“
05/10/2025

'n Potjie PICKLEBALL enige iemand?πŸ˜πŸ“

Het jy geweet julle kan kos van buite af inbring?πŸ€” Of dit nou is vir 'n lekker braai, vinnige pizza, 'n picnic mandjie o...
02/10/2025

Het jy geweet julle kan kos van buite af inbring?πŸ€” Of dit nou is vir 'n lekker braai, vinnige pizza, 'n picnic mandjie of selfs 'n KOS STALLETJIE vi rjou partytjie, als is welkom!

Die weer is lekker warm, die skole raak rustiger na eksamens en ouers soek iets wat nie die bank sal breek nie: PICKLEBA...
25/09/2025

Die weer is lekker warm, die skole raak rustiger na eksamens en ouers soek iets wat nie die bank sal breek nie: PICKLEBALL!πŸ“
Boek julle baan vir Saterdag op PlayTomic of stuur 'n Whatsapp na 065 360 0117

Gelukkige Braaidag!πŸ˜€
24/09/2025

Gelukkige Braaidag!πŸ˜€

Ons bied 'n geleentheid aan vir families wat bietjie wil braai by die pickleball baan! Boek jou braaier, charcoal en bli...
21/09/2025

Ons bied 'n geleentheid aan vir families wat bietjie wil braai by die pickleball baan! Boek jou braaier, charcoal en blits teen R500 vir die dag en die "Bat-Hire" VAL WEG! 🀯
Stuur 'n Whatsapp na 065 360 0117 om jou braaier te bespreek!

Ons besigste dag is 'n Sondag, maar die LEKKERSTE dag is 'n Woensdag met lekker kompetisie en geselskap! Boek op Playtom...
17/09/2025

Ons besigste dag is 'n Sondag, maar die LEKKERSTE dag is 'n Woensdag met lekker kompetisie en geselskap! Boek op Playtomic om teleurstelling te voorkom!😁

Alles wat jy moontlik nodig het vir Pickleball is beskikbaar by ons Pro Shop: padels, b***e, hemde, sakke, kepse of vers...
13/09/2025

Alles wat jy moontlik nodig het vir Pickleball is beskikbaar by ons Pro Shop: padels, b***e, hemde, sakke, kepse of versierings. Net by Atomic!πŸ˜‰

Hand-Oog Koordinasie, Span Werk, Oefening en Vars lug is als voordele van Pickleball! Boek vandag nog op PlayTomic vir j...
09/09/2025

Hand-Oog Koordinasie, Span Werk, Oefening en Vars lug is als voordele van Pickleball! Boek vandag nog op PlayTomic vir jou familie se dag uit😁

Address

82 Elizabeth Eybers Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 05:00

Telephone

+27653600117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Atomic Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Atomic Park:

Share

Category