10/09/2026
VALIA π KRIEKET
Valia se SECCIES was gistermiddag lus om te gaan huiswerk doen... Hulle wedstryd teen Vereeniging Gimnasium se Wit Luiperde het slegs 45 minute geduur - 10.2 boulbeurte vir die volle wedstryd.!!! ππ¦Ύ
π GIMMIES - 22/10 in 8
π VALIA SECCIES - 23/1 in 2.2
π₯ VALIA WEN MET 9 PAALTJIES.!!! ππ»ππ»ππ»
Baie geluk aan die speler van die wedstryd - FRANCO CLOETE - wat 7 paaltjies gevat het... Uitstekende prestasie.!!! πππ»