06/09/2022
Beslis 'n aand om nie te Mis nie, ons White Collar Boxing Events lewer altyd hoogtepunte op. En die keer het ons vir Jakkie Louw Amptelik & Band (3 Pikkewyne, 'n Hoender wat nie Kekkel nie, 1Miljoen Woorde, Voshaarnooi) om maar net paar van sy gewilde liedjies te noem
Bespreek nou kaartjies om teleurstelling te voorkom.
Datum: 8 Oktober 2022
Boks Begin: 17:30
Jakkie: 20:00
Venue: Knock Out Pub & Grill, 4 Carnot Straat, Vanderbijlpark
Normale Kaartjies: R150
Kaartjies by Deur: R200
VIP Kaartjies: R250 (net beperkte sitplek beskikbaar)
Kontak Thèo Botes 079 785 7343 om kaartjies te bespreek en Bank Besonderhede