Goudrif Ringbal Klub

Goudrif Ringbal Klub Ringball is played by both genders (seperate ladies and gents teams) and by all ages. Our season starts the second week of January with club practice.

The game consists of 9 players (3 in each section) and is very similar to the game of netball.

Ons oefen vanaand 19:00 - 21:00.  Almal is welkom!
20/01/2020

Ons oefen vanaand 19:00 - 21:00. Almal is welkom!

18/01/2020
Voorspoedige Nuwe Jaar aan elke Klub lid en jul familie. Mag 2020 'n mooi jaar vir elkeen wees.Happy New Year to all our...
01/01/2020

Voorspoedige Nuwe Jaar aan elke Klub lid en jul familie. Mag 2020 'n mooi jaar vir elkeen wees.

Happy New Year to all our Club members and your families. May 2020 be a good year for each of you.

Geseënde kersfees aan al ons lede, vriende en familie!
24/12/2019

Geseënde kersfees aan al ons lede, vriende en familie!

Vanaand is ons Ringbal Fun / Games aand!As jy nog nie planne het nie, dan is hierdie die plek om te wees!Dit maak nie sa...
14/12/2019

Vanaand is ons Ringbal Fun / Games aand!

As jy nog nie planne het nie, dan is hierdie die plek om te wees!

Dit maak nie saak of jy nog nooit ringbal gespeel het nie. Dit is juis waaroor hierdie aand gaan. Ons wil almal uitnooi om saam met ons te kom speel en kuier en te kom kyk waaroor ons sport gaan.

Trek gemaklike klere en tekkies aan. Laai die kinders, ouma, oupa, bure, vriende en sommer die oom en tannie oorkant die pad in die kar, en kom geniet die aand saam met ons.

Spelers / toeskouers bring eie kampstoel, vleis, braaitang, bykos, ietsie om te drink....maar die heel belangrikste, bring genoeg gees!

Hoop ons sien julle almal daar!!

Address

Vanderbijlpark

Telephone

+27837821495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goudrif Ringbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goudrif Ringbal Klub:

Shortcuts

Share

Category