Vaal Vikings

Vaal Vikings VRugby League, Rugby Union, Cricket, Darts, Boxing, Etc.

25/03/2012
13/03/2012

Ons hou op 30 Maart 'n skaapkopgulde. R100 per kop. Indien jy nou nie in is vir die skaapkop nie, sal daar 'n oxtail potjie wees. Bespreek asseblief vooraf by Elvin by 079 984 2601 of by Hester 083 302 3603. Kom geniet die dag saam met ons.

13/03/2012

Special van die week: 1kg Eisbine & chips vir SLEGS R50 en 400g T-bone vir SLEGS R60. Kom probeer dit gerus.

Onthou ook Tobie tree Vrydagaand, 16 Maart om 19:30 op. Toegang is gratis.

07/03/2012

Vikings Legends kom vanaand Woensdag bymekaar vir 'n bietjie bal gooi en inligting deurgee. Belangstellendes kan aansluit.

02/03/2012

Sterkte aan ons 2de krieket span watl Saterdag teen Parys weg speel. Ons 1ste span het laas naweek VUT2 met 170 teenoor 61 lopies verpletter. Fred ek hou saam met jou duim vas vir die naweek se resultate.

02/03/2012

Baie geluk aan ons 1ste Union span wat wys die sevens was nie 'n poks nie. Vut was aan die einde van die dag nie opgewasse nie. Hans en Jakkie sterkte ek weet gaan 'n uitstekende seisoen wees.

28/02/2012

Viking Veterans !!!!!!!!!
Playing 16 March 2012 at Kemton Park:
Arno Huysamen
Bertus
Danie Marais
De Wet
Dominiouqe Theunissen
Emmet Homes
Frik Swart
Gunner Wialiamson
Hendrik vd Schyff
Hennie Venter
Jakkie Barnard
Jan van der Schyff
Johan van der Schyff
Johan du Toit
Kobus van Vuuren
Len vd Riet
Morne Rossouw
Nico Hanekom
Nikie vd Westhuizen
Phillip Barret
Rocco vd Vyver
Stefan Jacobs
Steven Grove
Wimpie de Bruin
Contact Koos Blomerus 083 642 5691 or Elvin Muller 079 984 2601

90.6fm Stereo Musiekfees, 25 Feb 2012 by Vaal Vikings Rugby Klub
20/01/2012

90.6fm Stereo Musiekfees, 25 Feb 2012 by Vaal Vikings Rugby Klub

Address

Vaal Rugby Organisation (Old Iscor Rugby Fields )
Vanderbijlpark
1911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vaal Vikings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vaal Vikings:

Share

Category