11/10/2024
Hoërskool Transvalia
Oubaas Coetzee Atletiek byeenkoms 2024
Graag nooi ons hiermee alle atlete van ons Laer- en Hoërskole na ons jaarlikse byeenkoms te DP de Villiers stadion op Donderdag, 22 Oktober 2024
Algemene reëlings:
Atlete kan aan meer as 1 item deelneem
Hoërskool inskrywings: span inskrywings sluit voor of op Donderdag, 17 Oktober 2024
Laerskool en individuele inskrywings sluit ook Donderdag 17 Oktober 2024
Stuur asb. verkieslik inskrywings/spanlys in versus formaat na [email protected]
0/18 atlete sal geakkomodeer word saam met die 0/17 atlete.
Indien daar enige navrae is kan Linda Heymans per e-pos: [email protected] gekontak word
Hoop ons sien jou by die gesogte jaarlikse instelling op ons atletiek kalender 🙌🏼👊🏼