26/08/2026
Local is "lekker" - let's show our support Top Runners
💄 Rooilip Run 2026: Kom ons maak ‘n verskil! 💄
Upington Toyota is trots om betrokke te wees by vanjaar se Rooilip Run!
Daar is slegs 100 Goodie Bags beskikbaar vir die eerste 100 inskrywings.
Hier is al die besonderhede wat jy moet weet:
📅 Datum: 5 September 2026
📍 Plek: Hoofstraat, Upington (Area tussen Boeretroos en Deli on Main)
🏃♀️ Afstande: 5km & 10km (Pretloop, stap of draf)
🛍️ Inskrywings: rooiliprun.co.za
Bring die hele gesin saam vir ‘n dag vol liefde, deernis en omgee! Benewens die pretloop sal daar wonderlike stalletjies en heerlike wegneemetes te koop wees. Kom ons staan saam as 'n gemeenskap en maak 'n blywende verskil in ons kinders se lewens.
Kry jou inskrywing vandag nog in voor die Goodie Bags opraak!
Upington Toyota – Trots deel van ons gemeenskap.