Bungee Fitness Upington

Bungee Fitness Upington Ontdek 'n opwindende manier om fiksheid te geniet met ons unieke bungee-oefensessies. fiksheid was nog nooit so lekker nie!

Ons kombineer pret en oefening om jou te help om jou fiksheidsdoelwitte te bereik, terwyl jy jou grense oorskry.

Well done julle twee! Twee dames, een doel — om te beweeg en lekker te voel! Luzaan Engels Uptown Funpark Bungee Fitness...
06/09/2026

Well done julle twee! Twee dames, een doel — om te beweeg en lekker te voel! Luzaan Engels
Uptown Funpark
Bungee Fitness Upington

Lente Dag in Lente Maand!!Kom kies jou pot om te verf asook n plantjie wat jy in jou pot kan plantDatum: 26 September 20...
26/08/2026

Lente Dag in Lente Maand!!

Kom kies jou pot om te verf asook n plantjie wat jy in jou pot kan plant

Datum: 26 September 2026
Tyd: 10:00
Plek: Uptown Funpark (Karakoel straat 14)
Prys: R300
Kontak vir Luzaan Engels by 079 418 7732 vir n kaartjie

Almal is welkom om deel te wees van die dag
Mammas kan sit en verf terwyl die kinders baljaar by Uptown Funpark

Uptown Funpark

🌸 BAIE DANKIE, DAMES! 🌸Baie, baie dankie aan elkeen van julle dames wat vanoggend ons geleentheid bygewoon het. Julle te...
11/08/2026

🌸 BAIE DANKIE, DAMES! 🌸
Baie, baie dankie aan elkeen van julle dames wat vanoggend ons geleentheid bygewoon het. Julle teenwoordigheid het die oggend ekstra spesiaal gemaak!
’n Spesiale BAIE DANKIE aan Chrisna
wat daar was om seker te maak elke dame se kroon is weer mooi reggeskuif en op sy plek. Dankie vir julle ondersteuning, jul mooi energie en dat julle die oggend saam met ons geniet het. Ons waardeer elkeen van julle ongelooflik baie! Tot volgende keer! 👑✨ Roos
Baie dankie Luzaan Engels Baie, baie dankie vir al jou uitstekende reëlings en harde werk om hierdie spesiale geleentheid moontlik te maak. Jou moeite, tyd en toewyding het regtig ’DIE verskil gemaak. Ons waardeer alles wat jy gedoen het om seker te maak dat alles so mooi en glad verloop het.
Dankie dat jy altyd bereid is om die ekstra myl te loop. Jy word opreg waardeer!

Luzaan Engels 🖤✨ BUNGEE FITNESS ✨🖤🚨 KOM SLUIT BY ONS AAN! 🚨Ons het nog PLEKKE BESKIKBAAR vir Bungee Fitness! 🪢🔥💪 Kom oef...
11/08/2026

Luzaan Engels
🖤✨ BUNGEE FITNESS ✨🖤
🚨 KOM SLUIT BY ONS AAN! 🚨
Ons het nog PLEKKE BESKIKBAAR vir Bungee Fitness! 🪢🔥
💪 Kom oefen, spring, sweet en hê sommer baie pret!
🎶 Lekker musiek • Goeie energie • Baie pret!
📍 Uptown Fitness / Uptown Funpark
📲 Bespreek jou plek vandag!
Moenie uitmis nie – plekke is beperk! 🪢🔥

Welkom, Mia Hall! 🌟Vandag begin jou amptelike Bungee Fitness-training! Jou energie, passie en adrenalien is aansteeklik ...
01/07/2026

Welkom, Mia Hall! 🌟
Vandag begin jou amptelike Bungee Fitness-training! Jou energie, passie en adrenalien is aansteeklik – ons weet jy gaan hierdie avontuur absoluut rock!
Bungee Fitness Upington
Uptown Funpark

Vir skool vakansie Slegs Vanaf 01 Julie 2026 tot 30 Julie 2026     Uptown Funpark
29/06/2026

Vir skool vakansie
Slegs Vanaf 01 Julie 2026 tot 30 Julie 2026



Uptown Funpark

Luzaan Engels
03/06/2026

Luzaan Engels

02/06/2026

Address

Upington
8800

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 22:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bungee Fitness Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share