Upington Canoe Club

Upington Canoe Club A community page encouraging rowing in our Orange River Region.

Vakansie pret en Jaarafsluitings River-Rafting in Upington.As jy wonder wat om te doen in Upington oor die vakansie, hie...
20/11/2025

Vakansie pret en Jaarafsluitings River-Rafting in Upington.

As jy wonder wat om te doen in Upington oor die vakansie, hier is 'n onvergeetlike aktiwiteit vir die hele familie. Die rafting trip neem 3ure vanaf Sakkie se Arkie en is 'n gemaklike roei geskik vir enige iemand van oud tot jonk.

Die koste beloop R300 per persoon.
Kontak Waldo van der Linde - op Whatsapp 0721849090

Hier is die datums en tye deur stuur van trips indien enige iemand wil saam gaan.

22 November - 9am
23 November - 4pm
29 November - 9am
30 November - 4pm
6 Desember - 9am
7 Desember - 4pm
13 Desember - 9am
14 Desember - 4pm
20 Desember - 9am
21 Desember - 4pm

https://youtu.be/rMiWk5WUn_g

18/11/2025

Vakansie pret en Jaarafsluitings River-Rafting in Upington.

As jy wonder wat om te doen in Upington oor die vakansie, hier is 'n onvergeetlike aktiwiteit vir die hele familie. Die trip neem 3ure vanaf Sakkie se Arkie en is 'n gemaklike roei geskik vir enige iemand van oud tot jonk.

Die koste beloop R300 per persoon.
Kontak Waldo van der Linde - 0721849090

Upington Canoe Club bied die naweek van 13-15 Junie die Paddlesport South Africa Canoe Marathon Championships.Die spogge...
06/06/2025

Upington Canoe Club bied die naweek van 13-15 Junie die Paddlesport South Africa Canoe Marathon Championships.

Die spoggeleenheid dien as keurings vir die Paddlesport South Africa span wat later die jaar aan die Wêreld Kampioenskappe in Gyor, Hungary gaan deelneem.

Die roeiers se ouderdomsgroepe is vanaf 8 tot 75 jaar en die land se beste roeiers gaan teenwoordig wees om mee te ding vir hul plek in die wêreldspan.

Die geleentheid vind plaas by Waterfront Gaste Huis en daar sal kosstalletjie, roomys en vele meer te koop wees.

Bring jou vriende en familie en kom geniet 3 dae se aksie-belaaide roei.

Besoek ons webblad en volg ons op facebook vir meer inligting oor die groot geleentheid.
www.psachamps.co.za

Upington Canoe Club Juniors neem deel and die SA Kano Maraton Kampioenskappe op Roodeplaat Dam, GautengLaerskool Oranje-...
23/07/2024

Upington Canoe Club Juniors neem deel and die SA Kano Maraton Kampioenskappe op Roodeplaat Dam, Gauteng

Laerskool Oranje-Noord leerders, Pieter-Kunje & Matias van der Linde neem deel aan die twee K1/Enkel Guppie Seuns 0/12

Pieter-Kunje neem ook deel aan die K2/Dubbel Guppie Seuns

21/11/2023
14/11/2023

Address

Park Street
Upington
8800

Telephone

+27721849090

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Canoe Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Canoe Club:

Shortcuts

Share

Category