25/05/2026
Die "Official League Table" na die 1ste Rondte van die ZFM Rugby Region Liga 2026
Kakamas Rugby Klub en DFC Rugbyklub staan gelyk op met punte, waar DFC voor trek met Punte verskil.
Upington Dorp Rugbyklub is kort op hul hakke in 3de plek.
Saterdag 30 Mei 2026 speel Upington Dorp teen Sunwolves Rugby Club.
Daar is nog n volle 2de ronde van die ZFM Rugby Region liga 2026 oor waar ons n groot verskil kan maak.
Pangolin.Africa
Carpe Diem Raisins
Rainbow Export
Willard Battery Xpress Upington
Morgan Group Upington
Halsted Upington