Namakwaland Jeugskou

Namakwaland Jeugskou Namakwaland Jeugskou kon deur die jare baie kinders hul potensiaal laat bereik a.g.v hul liefde vir

Baie Geluk aan al die Namakwaland Deelnemers  met jul prestasies tydens die SA Nasionale Jeugskou Kampioenskappe.Trots o...
17/10/2024

Baie Geluk aan al die Namakwaland Deelnemers met jul prestasies tydens die SA Nasionale Jeugskou Kampioenskappe.
Trots op julle !

JEUGSKOU BEKENDSTELLING- Leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen en Laerskool Sentraal Kakamas het die geleentheid geha...
15/11/2023

JEUGSKOU BEKENDSTELLING- Leerders van Hoërskool Martin Oosthuizen en Laerskool Sentraal Kakamas het die geleentheid gehad om meer te leer oor Jeugskou en kon self die diere hanteer.

Namakwaland is dankbaar dat ons weer welkom was om die passie en liefde vir diere te kon deel met die jong leerders.

Dankie HMO vir jul skoolterrein en LSK dat jul die leerders kon bring om diere te ontmoet.

DANKIE:Namakwaland sê dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het om deel te wees van die Kampioenskappe.
06/11/2023

DANKIE:
Namakwaland sê dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het om deel te wees van die Kampioenskappe.

SA NASIONALE JEUGSKOU KAMPIOENSKAPPE:Hier volg die uitslae van Namakwa se deelnemers.Namakwa is trots op elkeen.
06/11/2023

SA NASIONALE JEUGSKOU KAMPIOENSKAPPE:
Hier volg die uitslae van Namakwa se deelnemers.
Namakwa is trots op elkeen.

Namakwaland span 2023. SA Nasionale Jeugskou Kampioenskappe in Clanwilliam
01/10/2023

Namakwaland span 2023.
SA Nasionale Jeugskou Kampioenskappe in Clanwilliam

29/09/2023

Clanwilliam is besig om vere reg te skud vir die 2023 Nasionale Jeugskou Kampioenskappe! Vandaf Sondag, 1 Oktober, tot Woensdag, 4 Oktober, gaan leerders hulle staal by Augsburg Landbougimnasium wys met die skou en hantering van diere, sowel as geskrewe toetse.

Die kampioenskappe word met trots deur Plaas Media, Santam Insurance, BKB, Western Cape Government en Agri-Expo geborg. Sien julle daar!

Clanwilliam Expo

UPINGTON LANDBOU EXPO- 2023Dit was 'n bedrywige paar dae by die Jeugskou stalletjie met opleiding, oefening en daarna di...
24/05/2023

UPINGTON LANDBOU EXPO- 2023
Dit was 'n bedrywige paar dae by die Jeugskou stalletjie met opleiding, oefening en daarna die kompetisie.

Glo almal kon iets leer en het dit baie geniet.
Dankie aan Hoërskool Martin Oosthuizen en Hoërskool Upington vir jul groot ondersteuning en die hulp van Juf Jacolene Crafford en Juf Yolandi Botes tydens die skou.





JEUGSKOU BEKENDSTELLINGLeerders by Hoërskool Martin Oosthuizen het 'n opleindingsessie  bygewoon.Dankie vir Juf Jacolene...
24/05/2023

JEUGSKOU BEKENDSTELLING
Leerders by Hoërskool Martin Oosthuizen het 'n opleindingsessie bygewoon.

Dankie vir Juf Jacolene Crafford van HMO vir die bydrae tot Jeugskou.



Hoop ons sien jul daar !
04/05/2023

Hoop ons sien jul daar !

Tydens die Upington Landbou Expo, kon Namakwaland weer Jeugskou hou. Dit was weer 'n groot lekkerte om te skou.Daar is o...
03/11/2022

Tydens die Upington Landbou Expo, kon Namakwaland weer Jeugskou hou.
Dit was weer 'n groot lekkerte om te skou.

Daar is op die dag met Melkbokke, Vleisbokke en Vleisskape geskou en ook Afslaers kompetisie gehou.

Dankie aan die volgende :
Hoërskool Martin Oosthuizen vir die deelname en ook die borg van die trofees.
Bertus en Altus van der Merwe met die hulp met die beoordeling.
Oom Chris Hendriks met die hantering van die Afslaers afdeling.
Upington Expo vir die terrein en dat die Jeug belangrik en welkom is.

Groot dankie aan elke deelnemer vir die deelname.

Namakwaland 2022!
13/10/2022

Namakwaland 2022!

Address

Upington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namakwaland Jeugskou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category