The Fish HunterS

  • Home
  • The Fish HunterS
Directions

The Fish HunterS fishing is a lifestyle

Ek kry were n geleentheid om Saterdag en Sondag deel te neem aan n Elite Pro Series te Krom rivier dam , en met CAPE CAR...
10/06/2024

Ek kry were n geleentheid om Saterdag en Sondag deel te neem aan n Elite Pro Series te Krom rivier dam , en met CAPE CARP aan my sy het als weer goed afgeloop.
Saterdag en Sondag behaal el n 2de in my sone en behaal ook n 4de plek algeheel vir altwee dae , dankie Cape Carp vir die puik produkte.

Hallo julle , ek kry darem weer n geleentheid on n Elite by Paarl dam te hengel aan begrafplaas se kant , met CAPE CARP ...
11/12/2023

Hallo julle , ek kry darem weer n geleentheid on n Elite by Paarl dam te hengel aan begrafplaas se kant , met CAPE CARP aan my sy slaag ek daar in om n 4de plek in my Zone te kry , Dankie Cape Carp en Jac Bester vir die geleentheid en die vertoue on die wonderlikke produk te kan gebruik .

Sondag hengel ek en Zhaskia vir n slag weer saam by n fonds insameling ,ook by Paarl dam en weer op die begrafplaas oewer ek vang 27 vis en Zhaskia 21 vis
Guava, perdeby op die bol met banlic floats het die wa deur die drif getrek s, sy het haar pa n regte "go" gegee ,well done!

Shawn Dawson en Letica Dawson
Wat ook die dag gehengel het het ook n hele paar visse bymekaar gemaak met Cape Carp aan hulle sy , well done julle , " great gevis"


02/05/2023
02/05/2023
07/11/2022

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Fish HunterS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed gym/sports facility?

Share