30/12/2022
Goeie dag. Daar is 'n groot nood wat min mense van bewus is.
As jy 'n kind of afhanklike het wat op die outisme spektrum val, dan sal jy weet waarvan ek praat.
Jy as ouer het 'n breuk ook nodig.
Ek het al meer as drie duisend ure ondervinding met kinders oppas, wat op die outisme spektrum val.
Ek is beskikbaar vir die aandjie of naweek wegbreek wat julle as ouers so nodig het.
Ander ondervinding sluit in kinders met Diabetes T1 wat insulien afhanklik is.
Bel my gerus op 0761035075 (het ook whatsapp). Pryse baie billik en aangepas volgens nood.
Ek kan by ons huis na jou kind kyk of by jou huis, Vrydag tot Saterdag of as nodig, Sondag ook.
Ek bly in Stilfontein, Noord Wes.
Vra gerus as u verwysing nodig het.