Tour de Ghaap

Tour de Ghaap Mountain bike 2 day stage race yearly held at Ulco in the Northern Cape about 80 km from Kimberley.

Inskrywings is oop!!Entries are open!!!Deel met vriende. Share with all your friends!!
20/05/2026

Inskrywings is oop!!
Entries are open!!!

Deel met vriende.
Share with all your friends!!

Hier is hy ..........die jaar se fietsry h**p!!! Gaan bestel hom op die webblad!!!Go and order your cycling shirt at www...
12/03/2026

Hier is hy ..........die jaar se fietsry h**p!!! Gaan bestel hom op die webblad!!!

Go and order your cycling shirt at www.tourdeghaap.com

Hi , share with all your friends!!!
05/02/2026

Hi , share with all your friends!!!

Hou die naweek oop......Dagboek die datums want dit is Ghaap naweek !!!Deel nou al met julle vriende en nooi hulle saam ...
03/02/2026

Hou die naweek oop......
Dagboek die datums want dit is Ghaap naweek !!!

Deel nou al met julle vriende en nooi hulle saam !!!

Foto's van die wenners van 2025 se wedren.( nog foto's sal volg )
15/09/2025

Foto's van die wenners van 2025 se wedren.
( nog foto's sal volg )


Dag 1 by Tour de Ghaap 2025.Van links na regs.3de Dusty Day , 1ste Pieter Korkie , 2de Martin van der Westhuizen. ( Mans...
13/09/2025

Dag 1 by Tour de Ghaap 2025.
Van links na regs.
3de Dusty Day , 1ste Pieter Korkie , 2de Martin van der Westhuizen.

( Mans wenners)




10/09/2025

Daar is nog 2 gastehuis kamers beskikbaar ( agv kanselasies)
Kontak my by 083 407 9060.

Julle wat nog wonder of jy moet kom , jy kan nog inskryf gaan na www.tourdeghaap.com.

'N lekke gesins naweek met kos stalletjie vir die wat ietsie ekstra wil eet en drink.

Noord Kaap Groete

Address

Ulco Golf Club
Ulco
8390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tour de Ghaap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tour de Ghaap:

Share

Category