19/11/2025
OF ALL THE THINGS TO BELIEVE IN
WHY NOT YOURSELF...
Eks besig om kerrie te maak soos ek elke sondag middag maak,hoor n tannie voor bydi heining..Ek gan uit,tannie vra my waar ek my heining(die deel tussen die pilare) gekoop het..ek se v haar ekt dit self design,self gemaak en self opgesit👌🏻sy vra my of ekit vir mense ok doen,wel ek se v haar dis die idee omit te begin doen...
Ekt altyd los blaaie op my lessenaar bydi werk,as ek an iets d**k dan skribbel ekit neer...ek begin gewoonlik met iets en dit verander gedurig soos ek anit werk en eki prentjie in my kop sien...
Die beste ding wat in my lewe kon gebeur het was om my appyship by ART ENGINEERING te gedoen het,oom Phillip heti kak gevati en quality was non negotiable👌🏻
My imagination en attention to detail is seker my beste trait😁dit en die feit dat eki bang is vir werki soos my pa👌🏻
Tannie Marietjie soek haar fence soos myne,met n par changes(haarne is vir n balkon)😁😁ekt foken OCD met goed wat inlyn moet loop,so ek like jigs gebruik omi welding makliker en ok meer presies te maak,ek makit somer uit hout,cheaper en makliker om te hanteer...