Tulbagh Rugby Club

Tulbagh Rugby Club Tulbagh Rugbyvoetklub is 'n organisasie in sy eie reg soos vervat in ons grondwet. Ons doelstellings is om rugby te bevorder, gelyke geleeenthede te bied.

Dus wil ons deur hierdie medium gebruik om gouer en beter ons spelers en ondersteuners te bereik.

11/09/2026

Refs vir Saterdag se hantering van wedstryde op De agen sportgronde Johan Beukes B span en Wayne Onrus A span

Gelukkige verjaarsdag aan Coach Demas mag u n uitstekende dag het en geseende week vir u en gesin
10/09/2026

Gelukkige verjaarsdag aan Coach Demas mag u n uitstekende dag het en geseende week vir u en gesin

Tulbagh Rugbyklub speel hierdie komende Saterdag n vriendskaplike wedstryd teen Try Again RFC op De Agen sportgronde
09/09/2026

Tulbagh Rugbyklub speel hierdie komende Saterdag n vriendskaplike wedstryd teen Try Again RFC op De Agen sportgronde

06/09/2026

Tulbagh Rugbyklub wil net vir Bella Vista Rugbyklub sterkte en voorspoed toe wens met hul voorbereiding vir die Top 12 wedstryde go out and make the Witzenberg proud 💯🏈

31/08/2026
So many stories to tell
31/08/2026

So many stories to tell

A span Tulbagh vs Evergreens Paarl
31/08/2026

A span Tulbagh vs Evergreens Paarl

Address

Karee Street Tulbagh
Tulbagh
6820

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tulbagh Rugby Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share