Klawervlei African hunting safaris

Klawervlei African hunting safaris Hunting

Goeie naand aan al ons Klawervlei vriende.Hiermee wil ek julle almal net in kennis stel, dat ek met n swaar hart die ein...
20/09/2023

Goeie naand aan al ons Klawervlei vriende.
Hiermee wil ek julle almal net in kennis stel, dat ek met n swaar hart die einde van die maand die Klawervlei span gaan verlaat en met n nuwe toekoms gaan begin.
Ek wil net graag elkeen van julle bedank vir die goeie tye, goeie stories en hegte vriendeskappe wat gevorm is.
Groete
Adriaan

Klawervlei African hunting safaris lodge in die hartjie van die bosveld.🌳🌳🦒🌳🌳🦓🦓🌳🌳🌳
23/05/2023

Klawervlei African hunting safaris lodge in die hartjie van die bosveld.
🌳🌳🦒🌳🌳🦓🦓🌳🌳🌳

Nog n suksesvolle jag op Klawervlei.Geluk aan die jagters met julle mooi wild wat gejag was.🌳🦓🌳🦓🌳🦓🌳🦓🌳🦓🌳
15/05/2023

Nog n suksesvolle jag op Klawervlei.
Geluk aan die jagters met julle mooi wild wat gejag was.
🌳🦓🌳🦓🌳🦓🌳🦓🌳🦓🌳

14/04/2023
31/01/2023
Ons is oop vir besprekings vir 2023 jag seisoen.Vir enige navrae kontak Adriaan by 073 338 7234.🌳🌳🦓🦓🌳🌳🦓🌳🌳
31/01/2023

Ons is oop vir besprekings vir 2023 jag seisoen.
Vir enige navrae kontak Adriaan by 073 338 7234.
🌳🌳🦓🦓🌳🌳🦓🌳🌳

Mag almal n geseende en voorspoedige 2023 he. Ons sien uit daarna om die nuwe jaar saam met almal spesiaal te maak.🍾🌳🌳🦓🌳...
01/01/2023

Mag almal n geseende en voorspoedige 2023 he. Ons sien uit daarna om die nuwe jaar saam met almal spesiaal te maak.
🍾🌳🌳🦓🌳🌳🦓🦓🌳🌳🍾

Ons op Klawervlei is so geseend met die mooi natuur en al ons vriende. Mag elke een n wonderlike en geseende kersdag he....
25/12/2022

Ons op Klawervlei is so geseend met die mooi natuur en al ons vriende. Mag elke een n wonderlike en geseende kersdag he.
🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲🌲

Ons is oop vir besprekings vir die 2023 jagseisoen . Vir pryslys en navrae. Kontak Adriaan  by:     073 338 7234🌳🦓🌳🦓🌳🦒🌳🌳...
10/12/2022

Ons is oop vir besprekings vir die 2023 jagseisoen .
Vir pryslys en navrae.
Kontak Adriaan by: 073 338 7234
🌳🦓🌳🦓🌳🦒🌳🌳🦒🦓🦓🌳

Welkom by Klawervlei Mamba, ons nuwe spoorsny hondjie in wording.🌳🐕🌳🐕🌳🐕🌳🐕🌳
05/12/2022

Welkom by Klawervlei Mamba, ons nuwe spoorsny hondjie in wording.
🌳🐕🌳🐕🌳🐕🌳🐕🌳

Die blomme prag van die bosveld.🌳🌺🌳🌼🌳💮🌳🥀🌳
02/12/2022

Die blomme prag van die bosveld.
🌳🌺🌳🌼🌳💮🌳🥀🌳

Met die onlangse reen begin die veld weer lewe op Klawervlei.🦓🌳🐢🌳🦓🌳🐢🌳🌳
11/11/2022

Met die onlangse reen begin die veld weer lewe op Klawervlei.
🦓🌳🐢🌳🦓🌳🐢🌳🌳

Address

Tolwe
GPSS230351E283318

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klawervlei African hunting safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klawervlei African hunting safaris:

Share