Empatica Safaris

Call Directions Contact the business

Empatica Safaris Empatica Safaris.. The ultimate bushveld hunting experience.

12/11/2026
12/11/2026

Vervol Michelle Rohrbeck

12/11/2026

Uit die pen(graveer werk) van Michelle Rohrbeck

Die kampkoors is hoog! Maak seker jou sakke is gepak en jou glimlag is gereed. Onthou om jou eie kampstoel, gemaklike  k...
28/10/2026

Die kampkoors is hoog! Maak seker jou sakke is gepak en jou glimlag is gereed. Onthou om jou eie kampstoel, gemaklike klere en 'n lekker gesindheid saam te bring. Mag dit 'ntyd wees van rus, samesyn en wonderlike herinneringe!"

Met jag seisoen wat verby is.. kom ontspan n bietjie in die bos.. met n mooi sonsondergang en n game drive.. en n lekker...
09/09/2026

Met jag seisoen wat verby is.. kom ontspan n bietjie in die bos.. met n mooi sonsondergang en n game drive.. en n lekker bosveld tv.. en keilat by die dam. Kontak gerus vir verdere navrae.. mariska 083 461 2046

Laaste lekker jagnaweek..
09/09/2026

Laaste lekker jagnaweek..

Update oor die gronddammetjie. Nou is daar weer water
19/07/2026

Update oor die gronddammetjie. Nou is daar weer water

Bietjie opknappings werk.. aan die gronddammetjie gedoen..
16/07/2026

Bietjie opknappings werk.. aan die gronddammetjie gedoen..

05/07/2026

Nog jag plek beskikbaar..
Thabazimbi
Naweek 10-12 julie
31- 2 Aug
14-16 aug
28-30 aug
Kontak my vir besprekings
083461 2046

Address

Sentrum
Thabazimbi
0380

Telephone

+27683116029

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Empatica Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Empatica Safaris:

Shortcuts

Share