Thabazimbi Cycling Club

Thabazimbi Cycling Club Combining a healthy lifestyle together with supporting people in need

TCC Jaareindfunksie - 30 November Saterdag het Thabazimbi Cycling Club die oggend begin met n Enduro sessie en in totaal...
02/12/2024

TCC Jaareindfunksie - 30 November

Saterdag het Thabazimbi Cycling Club die oggend begin met n Enduro sessie en in totaal is daar 485km gery.

Daarna was daar gesellig gekuier om die sukses van die jaar aftesluit.

Prysuideling Wenners is as volg:

▪︎ Sprinter van die jaar (Man/Vrou)
Linda Brits

▪︎ Vrou van die jaar 2024
Linda Brits

▪︎ Man van die jaar 2024
Louis La Grange

▪︎ Mees verteenwoordigende Atleet vir die jaar
Louis La Grange

▪︎ Opkomende Atleet
Chalynn Brits

▪︎ Houtlepels
Chris Boucher
Johan & Anelie van Tonder

Ons sien uit na wat 2025 vir ons gaan inhou en ons is opgewonde om te sien wat julle alles gaan aanpak. Mag julle altyd veilig wees op die pad.

Die naweek se lekker oefen sessie!
11/11/2024

Die naweek se lekker oefen sessie!

ALZU Tour the Farm MBTMiddelburgLouis La Grange het vandag aan die wedren deelgeneem en het met n mooi tyd klaargemaak.B...
02/11/2024

ALZU Tour the Farm MBT
Middelburg

Louis La Grange het vandag aan die wedren deelgeneem en het met n mooi tyd klaargemaak.

Baie geluk!

22 September 2024Heinrich en Charimaine het die Karoo to Coast gaan aanpak en dit met n baie goeie tyd klaargemaak.Baie ...
01/11/2024

22 September 2024

Heinrich en Charimaine het die Karoo to Coast gaan aanpak en dit met n baie goeie tyd klaargemaak.

Baie geluk julle 2!

SPINNING vir n goeie doel.Saterdag 26 Oktober, het lede van TCC aan die I LOVE BO***ES 2024 Spindag deel gaan neem by Sw...
01/11/2024

SPINNING vir n goeie doel.

Saterdag 26 Oktober, het lede van TCC aan die I LOVE BO***ES 2024 Spindag deel gaan neem by Swartklip Golfklub ten bate van Borskanker maand.

Dit was n baie WARM dag maar elkeen het dit vreeslik geniet.

Baie dankie aan ons Sustersklub, Black Rock Riders wat ons weereens so welkom laat voel het.

Ons maak weer so in 2025

Die wenners van die Helikopter Flip wat geborg is deur Heligame Services is Sandra Janeke en Ettiene Pieterse. Albei atl...
02/10/2023

Die wenners van die Helikopter Flip wat geborg is deur Heligame Services is Sandra Janeke en Ettiene Pieterse.

Albei atlete het al 3 wedlope gedoen en was in die wenners sirkel gewees in hulle kategorië met elke wedloop.

Baie geluk julle!

Baie geluk aan al ons wenners van die naweek.Trots op julle!
02/10/2023

Baie geluk aan al ons wenners van die naweek.

Trots op julle!

Julle almal was fantasties! 🏃‍♀️🚴‍♀️
02/10/2023

Julle almal was fantasties!

🏃‍♀️🚴‍♀️

Oud en jonk het die dag saam kom geniet.
02/10/2023

Oud en jonk het die dag saam kom geniet.

Pragtige fotos van ons fietsryers wat Saterdag aan die Fun Day kom deelneem het.🚴‍♀️🚴‍♀️🚴‍♀️
02/10/2023

Pragtige fotos van ons fietsryers wat Saterdag aan die Fun Day kom deelneem het.

🚴‍♀️🚴‍♀️🚴‍♀️

Saterdag, 30 September 2023, het Thabazimbi Cycles in samewerking met Thabazimbi Cycling Club en Obaro ons laaste Fun Da...
02/10/2023

Saterdag, 30 September 2023, het Thabazimbi Cycles in samewerking met Thabazimbi Cycling Club en Obaro ons laaste Fun Dag vir die jaar aangebied, ten bate van NG Kerk in Thabazimbi.

Baie dankie aan die volgende borge wat ons gehelp het om die dag moontlik te maak

Ink2 Paper
Heligame Services
Obaro Thabazimbi
Tech North Rustenburg
Swartklip Gym
M.G Laser Cutting & Engraving.

Ons waardeer julle vreeslik baie.

Thabazimbi Cycles Fun Day (3rd and LAST for the year) is happening Saturday, 30 September 2023Come and enjoy the NEW Rou...
26/09/2023

Thabazimbi Cycles Fun Day (3rd and LAST for the year) is happening Saturday, 30 September 2023

Come and enjoy the NEW Route.

Pre Entry Starts 15 September 2023!!
Whatsapp - 071 546 5491
Email - [email protected]

Entries on the day of the race 06:30am

See you there 😁


Address

Thabazimbi

Telephone

+27798887844

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thabazimbi Cycling Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Thabazimbi Cycling Club:

Share

Category