Swellendam Voortrekker Kommando

Swellendam Voortrekker Kommando Die Voortrekkers bemagtig moderne Afrikaners,in besonder sy jeug, om as positiewe Burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees.

Met "suksesvol" word bedoel dat elkeen sy volle potensiaal sal bereik deur effektiewe persoonlike leierskap.

Ondersteun asb ons Voortrekker lede. Alle skenkings is tenbate van ACVV Swellendam
04/04/2025

Ondersteun asb ons Voortrekker lede.

Alle skenkings is tenbate van ACVV Swellendam

Voortrekker Afskop by Buffelsjagsdam 21/01/2025Baie dankie offisiere en heemrade!! Dit was n heerlike middag!!
22/01/2025

Voortrekker Afskop by Buffelsjagsdam 21/01/2025

Baie dankie offisiere en heemrade!! Dit was n heerlike middag!!

Baie dankie Amelda, Elri (+ Danny) en Elna vir jul moeite om vandag so n sukses te maak!! Ek d**k dit was een van die ho...
14/11/2024

Baie dankie Amelda, Elri (+ Danny) en Elna vir jul moeite om vandag so n sukses te maak!! Ek d**k dit was een van die hoogtepunte van die jaar!!! Ons sal nou vir Danny n offisier moet maak. Ons kan niks meer doen sonder hom nie 😃

Walmari Crous Se 2024 Matriek Afsluiting
22/10/2024

Walmari Crous Se 2024 Matriek Afsluiting



Baie dankie aan al die Offisiere en Heemrade wat gehelp het om hiedie 3de kwartaal opening met n suksesvolle fliekaand a...
17/07/2024

Baie dankie aan al die Offisiere en Heemrade wat gehelp het om hiedie 3de kwartaal opening met n suksesvolle fliekaand af te skop.
Dié hot choc was n wenner.

Baie dankie offisiere vir n heerlike middag. Ons was min kinders maar die kwaliteit van die pannekoeke en die gees was g...
19/04/2024

Baie dankie offisiere vir n heerlike middag. Ons was min kinders maar die kwaliteit van die pannekoeke en die gees was goed.👏🏆 Baie dankie aan ons "judge" wat al die konkosksies geproe het.

Address

Swellendam
Swellendam
6740

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swellendam Voortrekker Kommando posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share