Bubbles & Splashes Swim School

Bubbles & Splashes Swim School Dive into a wonderful water world of fun and water safety at Bubbles and Splashes Swim School, Swellendam!!! 🏊🤿💙

As jy n plantjie het wat n nuwe huisie soek 🥰
08/05/2026

As jy n plantjie het wat n nuwe huisie soek 🥰

Reën, koue of sneeu!Ons kan steeds lekker swem oefen!Bly warm daar buite
06/05/2026

Reën, koue of sneeu!
Ons kan steeds lekker swem oefen!
Bly warm daar buite

Die lewe van ’n swem juffrou…My vingers lyk soos rosyne, maar my hart is vol! 100% water, 0% droog Geniet die kiddos so ...
22/04/2026

Die lewe van ’n swem juffrou…
My vingers lyk soos rosyne, maar my hart is vol!
100% water, 0% droog
Geniet die kiddos so baie.

Welkom terug by Kwartaal 2!Ek is opgewonde om julle weer in die water te sien.Kom ons maak elke les ’n groot spatsel vol...
13/04/2026

Welkom terug by Kwartaal 2!
Ek is opgewonde om julle weer in die water te sien.
Kom ons maak elke les ’n groot spatsel vol pret en leer!

24/12/2025
Beperkte spasie en tye is oop.Stuur asb n boodskap indien jy n plekkie soek 🤗
08/07/2025

Beperkte spasie en tye is oop.
Stuur asb n boodskap indien jy n plekkie soek 🤗

Sulke gesiggies maak dat ek my werk geniet!Elke laggie en gesiggie is so spesiaal!Dankie julle
06/05/2025

Sulke gesiggies maak dat ek my werk geniet!
Elke laggie en gesiggie is so spesiaal!
Dankie julle

Dit is sulke gesiggies wat maak dat ek my werk geniet! Kinders is so spesiaal
06/05/2025

Dit is sulke gesiggies wat maak dat ek my werk geniet! Kinders is so spesiaal

Dankie dat julle al 2 jaar deel is van Bubbles & Splashes 🎉
23/04/2025

Dankie dat julle al 2 jaar deel is van Bubbles & Splashes 🎉

Maak nie saak hoe koud dit buite is!Ons swem lekker!
22/04/2025

Maak nie saak hoe koud dit buite is!
Ons swem lekker!

Address

Swellendam

Telephone

+27723749808

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bubbles & Splashes Swim School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bubbles & Splashes Swim School:

Share