CCK Barbarians 7s

CCK Barbarians 7s CCK Barbarians 7s , is a newly established 7s team from, Swellendam,Western Cape.

08/10/2023

Manne is hard besig met voorbereiding🤍🖤

Met die opkomende 7s seisoen wil ons graag uitreik na persone/besighede wat wil belê in die ontwikkeling van ons jeug🤲En...
08/10/2023

Met die opkomende 7s seisoen wil ons graag uitreik na persone/besighede wat wil belê in die ontwikkeling van ons jeug🤲

Enige donasie, ongeag hoe groot of klein, sal waardeer word.

🗣PUBLIC ANNOUNCEMENT Die 7s seisoen skop binnekort af en as CCK Barbarians 7s nooi ons almal wat wil deel wees van die s...
25/09/2023

🗣PUBLIC ANNOUNCEMENT

Die 7s seisoen skop binnekort af en as CCK Barbarians 7s nooi ons almal wat wil deel wees van die span, om ons 'n boodskap te stuur🔥

Opkomende toernooie:

25 November : Riversdale

Ons gaan ook ons eie toernooi hou, datum sal op n latere stadium bevestig word💯

BaabaasBo🖤🤍

CCK Barbarians 7s span gaan deelneem aan die jaarlikse skouspel 7s toernooi van Progress RVK ,te Suurbraak op 28 Januari...
23/01/2023

CCK Barbarians 7s span gaan deelneem aan die jaarlikse skouspel 7s toernooi van Progress RVK ,te Suurbraak op 28 Januarie 2023.

Hierdie geleentheid word registreeks uitgesaai deur NH Holdings so gaan volg hoe ons manne hulle lywwe ten toon stel op die goeie platform wat beskikbaar gestel word.

Dankie Progress RVK en betrokke organiseerders vir hierdie platform wat julle skep vir ons jeug👏

Laastens, doen ons 'n beroep op die breë gemeenskap van Swellendam, Buffeljagsrivier,Suurbraak , Barrydale asook omliggende dorpe om hierdie toernooi te ondersteun💜🤍🖤

CCK Barbarians 7s , is a newly established 7s rugby team from, Swellendam,Western Cape.This team was established because...
22/01/2023

CCK Barbarians 7s , is a newly established 7s rugby team from, Swellendam,Western Cape.
This team was established because we saw the greater need in our community to get our youth to be more active in participating in sports. Our main goal is to uplift and strive to help our youth in participanting in sports. Sports have a huge influence in our youths lives and we want to get them involved to keep them busy and off the streets.

for any enquiries contact:
[email protected] or
0786030642

Address

Swellendam
6740

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CCK Barbarians 7s posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category