Sutherland Cobras

Directions

Sutherland Cobras Die Cobras bestaan 2 jaar en hier is net n klomp jongmanne betrokke.

04/01/2026

Hlo Cobra fam.

Die Cobras wel almal op die group n geseënde nuwe Jaar toewens en ons glo en vertrou ons kan weer hierdie Jaar 2026 staat maak op almal se support 🏉🏉🏉🏉

Hierdie naweek het die Cobras gee gevang waar hulle langs die vleis braai vure en pot vure gedtaan het en hulle geniet het🐍🐍🐍

Hulle was ook langs die lang Tafel daar het die manne Nou baie sê goed gehad veral as j Jo game verloor het😂😂



🐍🐍🐍🐍🐍🐍🐍🐍🐍🐍

30/04/2023

Goeie more Cobra Fam ons glo dit gaan goed komende naweek Reis die Cobras na Lieriesfontein Om die Wit Bere te gaan Speel ons is goed voorbereid Vir die wedstryd.

Hulle noem Lieriesfontein mooi meisiefintein kom ons kyk of die manne ook mooi rugby Kan Speel.


08/01/2023

Goeie Cobra Fam.

Ons glo en vertrou almal het n lekeker kersfees en n lekker nuwe jaar gehad en Almal is gesond.
My mense die vakansie is verby die meeste gaan more met God se genade terug werk toe en die wat nie werk het nie ons glo die jaar sal almal geseënd wees met n werk.

Die geparty is nou verby more is die D-dag vir ons as Cobras waar ons almal optrek Slangpark toe vir ons eerste oefen sessie van 2023.

Die deure is oop vir enige speler wat belangstel Om deel te wil raak van die Cobra Fam.
Kom ons kry ons gereed vir die rugby seisoen vir 2023 ek glo die BLOEDGEVAARLIKE COBRAS gaan sorg vir n hele paar opskuddings die seisoen.

Kom ondersteun jou span van jou keuse.
Die bestellings is ook weer oop vir ons nuwe uitrusting vir 2023.
Die Cobras steek weer BLOEDGEVAARLIK uit.





Geseënde aand en week vir almal.

Cobra Groete.

30/10/2022

Goeie Cobra Fam ek Glo en vertrou dat almal n goeie nagrus gehad het na dag van goeie rugby deurdie BLOEDGEVAARLIKE COBRAS op Slangpark.

Die het afgeskop deurdie Babas en Diepdrif waar die Babas Diepdrif gewen het met 38-3.
Ceres het laat opgedaag daarom mos die Cobras n uur later teen Diepdrif speel die game was in n Baie goeie gees gespeel.

Die Cobras het in die eerste helfte n rekord telling op gestel van 70-7 in die guns van die Cobras na die eerste helfte het Diepdrif besluit Om die aftog te blaas en nie Verder te speel nie die game was halftime afgeblaas.

Die Babas het toe teen Ceres gespeel waar Ceres die Babas oortuigend gewen het met die telling op 25-10.

Die Cobras mos toe op die einde van die dag die laaste game teen Ceres speel weereens het die BLOEDGEVAARLIKE COBRAS gewees waar daardie rugbyveld Slangpark gedoop is.

Die Cobras het goed vertoon teen Ceres maar Ceres kon nie die mas opkom nie hulle het toe van die Babas se spelers gebruik Om die game te voltooi maar steeds het die BLOEDGEVAARLIKE COBRAS bly staan en vir Ceres op die dag geklop met 29-19.

Aan die COBRAS vir ek persoonlik Baie dankie sê vir die goeie rugby wat julle gister opgedus het en daardeur die hele op hulle tone gehad het.
Lekker Cobras Lekker Cobras Lekker Lekker

Cobras wil aan die Babas Baie dankie sê vir n leke dag van rugby Diepdrif en Ceres Baie dankie vir die sportmangees.

Laastens maar nie die minste nie Baie Baie Baie dankie aan ons Supporters wat bank vas agter die Cobras staan van dag een af.
Ons Salute julle.


Goeie naand Cobra Fam jammer dat die blad so stil was.Die Cobras is die komende naweek uitgenooi om deel te neem aan n S...
23/10/2022

Goeie naand Cobra Fam jammer dat die blad so stil was.
Die Cobras is die komende naweek uitgenooi om deel te neem aan n Sportdag wat moontlik gemaak is deurdie Babas so daar sal n hele paar games afkom U Kan sien op die poster wie almal gaan deelneem.
Babas,Cobras,Diepdrif en n span van Ceres so kom uit en geniet die dag.
Als gebeur op Slangpark tuiste van die Cobras dan is hulle weer BLOEDGEVAARLIK.

Goeie more Cobra Fam hierdie naweek die 24 September 2022 Hou die Cobras n Sportdag wat skrik vir niks.Bring vir Ouma,Ou...
19/09/2022

Goeie more Cobra Fam hierdie naweek die 24 September 2022 Hou die Cobras n Sportdag wat skrik vir niks.
Bring vir Ouma,Oupa,kleinkind bring Sommer die hele Fam Om die dag te geniet met die BLOEDGEVAARLIKE COBRAS.
Daar sal verskillende verversings te koop wees maar Soos ons die Sutherlanders ken Hou hulle van BRAAIVLEIS daar sal genoeg wees.

Ons sien uit Om die hele Sutherland saterdag op die Sportgronde te sien by Hoërskool Sutherland.

Hekgelde
Vol - R20
Kind -R10
Motors - R20

Ons sien saterdag op die poster sal u sien wie almal kom deelneem aan ons sportsdag.
Cobra Groete.

Goeie dag sê Cobra Fam jammer die blad was so stil.Die Cobras speel die eerskomende naweek teen die Suurlemoene🙈of kom o...
08/09/2022

Goeie dag sê Cobra Fam jammer die blad was so stil.
Die Cobras speel die eerskomende naweek teen die Suurlemoene🙈of kom ons sê die Suur Babas kom ons kyk wat gebeur hoekom hle,hle naam vir die game verander het sal die duiwel alleen weet maar nou ja ons uit en geniet die rugby ons Glo die rugby gaan nie Suur word nie🙈🙈🤣🤣.
Al gebeur op Sutherland Hoërskool Sportgronde 10 September toegang sal asvolg wees Vol-R10 kind-R5 Motors-R10.
Mense moenie probeer skelm wees deur Verniet in te kom nie die rugby klub het die fondse nodig.
Kom geniet die dag saam met die Suurlemoene en die Slange.

13/07/2022

Goeie midag Cobra Fam die Cobra Rugby is van voorneme Om n skaap looitjie uit te maak aan elke speler ons vra graag u ondersteuning in hierdie poging wat ons aanwend.
Elk speler sal verantwoordelik wees om hierdie looitjie self vol te maak.
Ons is tans besig om ons uitrusting reg te kry vir volgende jaar wanneer ons gaan deelneem aan Logan.

Ons waardeer u ondersteuning wat u as supporters reeds aan ons beid.

11/07/2022

Goeie naand Cobra Fam netn update.
Die Cobras het vandag Prince Albert gespeel die Cobras het weereens Baie goeie rugby opgedis en het Prince Albert spraakloos laat staan vir die tipe hardloop rugby wat hle gespeel het.

Die telling van halftyd 17-10 in die guns van Prince Albert die game het Baie mooi verloor in n oogwink was die telling gelyk 17-17 daarna het Prince Albert Weer gaan drunk met die telling op 22-17 met 10 min oor het die Cobras Weer goeie hardloop rugby gespeel en n prag drie is gedruk wat Suiker verdoel het maar toe het die Cobras fokus verloor en 10 onbeantwoorde punte is aangeteken deur Prince Albert wat die telling op 29-24 te staan gebring.
Weereens het die Cobras die bal deurdie hande gestuur maar wens n doellose skop het die bal in die hande van Prince Albert beland en hle het aangeval waar Prince Albert n straf skop gekry en dit is oorgeskop wat die telling the staan gebring op 32-24 in die guns van Prince Albert daarna het die Cobras aangeval maar weens verkeerde besluit kon hulle nie afrond nie.
Eindtelling 32-24 Prince Albert.
Baie dankie Prince Albert vir n goeie game en vir die goeie ontvangs.
Sterkte Prince Albert.
Ons is ons dankbaar day daar geen ernstige beserings was nie.

Address

Sutherland

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sutherland Cobras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category