MMA Dragons Struisbaai

MMA Dragons Struisbaai The MMA Dragons is a small kickboxing club in Struisbaai. We teach all ages!

๐—ข๐—ป๐˜€ ๐˜๐˜„๐—ฒ๐—ฒ ๐—ธ๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐—ผ๐—ฒ๐—ป๐—ฒ, ๐—Ÿ๐˜‚๐—ฐ๐—ฎ๐—ป ๐—–๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐—ž๐—ฒ๐—ฎ๐—ด๐—ฎ๐—ป ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐—ป๐—น๐—ฒ๐˜†, ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฎ๐—ณ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ผ๐—ฝ๐—ฒ ๐—ฆ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ต๐˜‚๐—น ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—น ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐˜†๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ฎ๐˜๐˜๐—น๐—ฒ ๐—ผ๐—ณ ๐—˜๐˜…๐—ฐ...
24/08/2026

๐—ข๐—ป๐˜€ ๐˜๐˜„๐—ฒ๐—ฒ ๐—ธ๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐—ผ๐—ฒ๐—ป๐—ฒ, ๐—Ÿ๐˜‚๐—ฐ๐—ฎ๐—ป ๐—–๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ๐—น๐˜€๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐—ž๐—ฒ๐—ฎ๐—ด๐—ฎ๐—ป ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐—ป๐—น๐—ฒ๐˜†, ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฎ๐—ณ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ผ๐—ฝ๐—ฒ ๐—ฆ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ต๐˜‚๐—น ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—น ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐˜†๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ฎ๐˜๐˜๐—น๐—ฒ ๐—ผ๐—ณ ๐—˜๐˜…๐—ฐ๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ž๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ถ๐—ณ๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป!

Lucan bring 2 Goud huistoe na 'n paar ongelooflike gevegte:

- In Continuous het hy soos altyd 'n skoon, harde en pragtige geveg gelewer.
- In Points Fighting het hy ware veggees gewys: na die eerste rondte was hy 4 punte agter, maar hy veg fantasties terug om die telling op 10-10 gelyk te maak! In Sudden Death druk hy deur en vat die kragmeting met 11-10!

Keagan stap weg met 2 Silwer medaljes na twee baie taai gevegte teen 'n baie langer teenstander:

- In Points was hy in die eerste rondte 9-0 agter, maar hy wys ongelooflike karakter in die tweede rondte (10-3) en maak die punte vinnig op. Met net 'n bietjie meer tyd sou hy hom gevang het!
- In Continuous het hy alles op die tatami gegee in 'n baie harde geveg en met net 5 punte verloor.

Baie geluk aan albei seuns! Julle uithouvermoรซ, tegniek en deursettingsvermoรซ maak ons elke keer opnuut trots!!



Struisbaai Primรชre Skool

๐‚๐ž๐ฅ๐ž๐›๐ซ๐š๐ญ๐ข๐ง๐  ๐ญ๐ก๐ž ๐’๐ญ๐ซ๐ž๐ง๐ ๐ญ๐ก ๐š๐ง๐ ๐†๐ซ๐š๐œ๐ž ๐จ๐Ÿ ๐Ž๐ฎ๐ซ ๐–๐จ๐ฆ๐ž๐งToday, we honour the resilient women and girls who make up the heart of o...
09/08/2026

๐‚๐ž๐ฅ๐ž๐›๐ซ๐š๐ญ๐ข๐ง๐  ๐ญ๐ก๐ž ๐’๐ญ๐ซ๐ž๐ง๐ ๐ญ๐ก ๐š๐ง๐ ๐†๐ซ๐š๐œ๐ž ๐จ๐Ÿ ๐Ž๐ฎ๐ซ ๐–๐จ๐ฆ๐ž๐ง

Today, we honour the resilient women and girls who make up the heart of our community and our club. On the tatami and in everyday life, strength takes many forms: focus, perseverance, courage, and unwavering support for one another.

To all the incredible women, mothers, and young female athletes who show up with determination and integrity every single dayโ€”thank you for leading by example and shaping a stronger future.

๐‡๐š๐ฉ๐ฉ๐ฒ ๐–๐จ๐ฆ๐ž๐ง'๐ฌ ๐ƒ๐š๐ฒ.

โค๏ธ

๐Ÿฅ‡ ๐—ฆ๐—˜๐—ฆ ๐—š๐—ข๐—จ๐—˜ ๐— ๐—˜๐——๐—”๐—Ÿ๐—๐—˜๐—ฆ ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐——๐—ฅ๐—”๐—š๐—ข๐—ก๐—ฆ! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅOns bars letterlik van die trots! Ons twee ysters, Lucan en Keagan, het die afgel...
14/07/2026

๐Ÿฅ‡ ๐—ฆ๐—˜๐—ฆ ๐—š๐—ข๐—จ๐—˜ ๐— ๐—˜๐——๐—”๐—Ÿ๐—๐—˜๐—ฆ ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐——๐—ฅ๐—”๐—š๐—ข๐—ก๐—ฆ! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

Ons bars letterlik van die trots! Ons twee ysters, Lucan en Keagan, het die afgelope naweek aan die ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐—ž๐—ข๐—ฆ๐—” ๐—ฆ๐—” ๐—ž๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐—ผ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฝ๐—ฝ๐—ฒ in George deelgeneem โ€“ en hulle het die tatami skoongevee!

Albei seuns het ongelooflike dissipline, tegniek en murg in hul pype gewys en stap elkeen weg met nie een nie, nie twee nie, maar ๐——๐—ฅ๐—œ๐—˜ ๐—š๐—ข๐—จ๐—˜ ๐— ๐—˜๐——๐—”๐—Ÿ๐—๐—˜๐—ฆ ๐—˜๐—Ÿ๐—ž! ๐Ÿ†๐Ÿ†๐Ÿ† ๐Ÿ†๐Ÿ†๐Ÿ†

Dit is 'n ongelooflike prestasie op nasionale vlak en bewys net weer dat harde werk en toewyding vrugte afwerp. Julle het Struisbaai se naam geweldig hoog gehou!

Baie geluk, manne! Julle is ware kampioene en 'n reuse inspirasie vir die hele klub.

#
Patricia Carelse Keagan Stanley Carelse Brenda de Villiers Struisbaai Primรชre Skool

25/06/2026

Kickboxing doesnโ€™t just build physical fitness; it instills confidence, focus, and self-discipline that kids carry with them for life. On the tatami, they learn perseverance and respect for themselves and others while staying fit and having fun. It shapes strong characters, giving our youth the inner strength to take on any challenge with confidence!

Brenda - 082 677 7349

Ons Jeug, Ons Trots! ๐Œ๐Œ๐€ ๐ƒ๐ซ๐š๐ ๐จ๐ง๐ฌ ๐’๐ค๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐•๐ข๐›๐ซ๐š๐ง๐ญ ๐–๐ข๐ง๐ญ๐ž๐ซ ๐‚๐ฎ๐ฉ ๐‚๐ก๐š๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐ ๐žVandag vier ons Jeugdag, en ons kan nie aan ...
16/06/2026

Ons Jeug, Ons Trots!
๐Œ๐Œ๐€ ๐ƒ๐ซ๐š๐ ๐จ๐ง๐ฌ ๐’๐ค๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐•๐ข๐›๐ซ๐š๐ง๐ญ ๐–๐ข๐ง๐ญ๐ž๐ซ ๐‚๐ฎ๐ฉ ๐‚๐ก๐š๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐ ๐ž

Vandag vier ons Jeugdag, en ons kan nie aan โ€™n beter manier d**k om die krag, deursettingsvermoรซ en talent van ons jong mense te herdenk as om te kyk na wat die afgelope Saterdag gebeur het nie!

Ons skopboksers het aan die Vibrant Winter Cup Challenge deelgeneem en gewys dat die toekoms van Struisbaai in baie sterk (en vinnige!) hande is. Of hulle nou met goud weggestap het of waardevolle lesse geleer het in naelbyt-gevegte โ€“ elke enkele een het die gees van 'n ware kampioen op die tatami gewys.

'n Spesiale gelukwensing aan Allison, Abigail en Joshie, wat Saterdag vir die heel eerste keer in die kompetisie-kryt gestap het en dadelik gewys het waaruit hulle gebou is!

Hier is die skitterende resultate van Saterdag se gevegte:

๐Ÿฅ‡๐Ÿฅˆ Lucan: Goud in Continuous, Goud in Low Kick, en Silwer in Points.

๐Ÿฅ‡๐Ÿฅ‰ Keagan: Goud in Continuous, Goud in Low Kick, en Brons in Points.

๐Ÿฅ‡๐Ÿฅˆ Joshie: (Eerste toernooi!) Goud in Continuous vir beginners en Silwer in Points (na 'n strawwe geveg wat met net 3 punte beslis is).

๐Ÿฅˆ๐Ÿฅ‰ Allison: (Eerste toernooi!) Stap weg met 'n spoggerige 2de en 3de plek.

๐Ÿฅ‰๐Ÿฅ‰ Abigail: (Eerste toernooi!) Bring twee trotse 3de plekke huistoe.

๐Ÿฅˆ๐Ÿฅˆ Robbie: Wys ongelooflike veggees in die Intermediate afdeling vermeng met uitstekende tegniek, en behaal 'n Brons-medalje (nadat hy die Points kategorie met net 1 skrale punt gemis het).

Vandag eer ons die jeug van die verlede deur die potensiaal van die jeug van vandag te bou. ๐๐š๐ข๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐š๐š๐ง ๐ž๐ฅ๐ค๐ž ๐ฏ๐ž๐ ๐ญ๐ž๐ซ โ€“ ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ž ๐๐ข๐ฌ๐ฌ๐ข๐ฉ๐ฅ๐ข๐ง๐ž, ๐ก๐š๐ซ๐๐ž ๐ฐ๐ž๐ซ๐ค ๐ž๐ง ๐ค๐š๐ซ๐š๐ค๐ญ๐ž๐ซ ๐จ๐ฉ ๐๐ข๐ž ๐ญ๐š๐ญ๐š๐ฆ๐ข ๐ฆ๐š๐š๐ค ๐จ๐ง๐ฌ ๐ก๐ž๐ฅ๐ž ๐ ๐ž๐ฆ๐ž๐ž๐ง๐ฌ๐ค๐š๐ฉ ๐ญ๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ!

Julle is die bewys dat met die regte ingesteldheid, niks onmoontlik is nie!

Akademie/ Academy Struisbaai Primรชre Skool

๐“๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ๐ž ๐•๐ž๐ ๐ญ๐ž๐ซ๐ฌ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐“๐ซ๐ข๐œ๐จ๐ซ๐ž ๐’๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐‚๐ฎ๐ฉ! ๐Ÿ‰๐ŸฅŠWat โ€™n dag van uithouvermoรซ en veggees! Ons span het deelgeneem aan die Tric...
29/04/2026

๐“๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ๐ž ๐•๐ž๐ ๐ญ๐ž๐ซ๐ฌ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐“๐ซ๐ข๐œ๐จ๐ซ๐ž ๐’๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐‚๐ฎ๐ฉ! ๐Ÿ‰๐ŸฅŠ

Wat โ€™n dag van uithouvermoรซ en veggees! Ons span het deelgeneem aan die Tricore Summer Cup Ontwikkelingstoernooi op 25 April en hulle was great!

Robbie het ons harte gesteel met sy deursettingsvermoรซ. Na โ€™n naelbyt-gevegsronde in Points Fighting (met die telling op 7-7 tot in die laaste sekondes!), stap hy weg met Brons. In die Continuous afdeling het hy skoon en tegnies gefight, en uiteindelik Goud behaal. Ons is veral dankbaar dat hy veilig is en deur die medici skoongeken is na โ€™n harde hou โ€“ veiligheid kom altyd eerste!

Lucan het gewys waartoe hy in staat is met sy eerste Low Kick deelname en wen sy gevegte oortuigend. Hy bring 2 Goud en โ€™n Silwer (Points) huistoe.

Keagan het ongelooflike konstantheid gewys en stap weg met 3 Silwer medaljes!

Alex het ook gewys hy staan vir niemand terug nie met sy heel eerste kompetisie deelname en behaal Silwer in beide Points (na โ€™n baie strawwe 6-8 telling) en Continuous.

Baie geluk aan elke vegter! Julle harde werk werp vrugte af. Dankie aan die ouers en ondersteuners wat saam die pad stap.

โค๏ธ๐ŸฅŠ ๐‡๐š๐ฉ๐ฉ๐ฒ ๐•๐š๐ฅ๐ž๐ง๐ญ๐ข๐ง๐žโ€™๐ฌ ๐ƒ๐š๐ฒ ๐Ÿ๐ซ๐จ๐ฆ ๐Œ๐Œ๐€ ๐ƒ๐ซ๐š๐ ๐จ๐ง๐ฌ! ๐ŸฅŠโค๏ธThis Valentineโ€™s Day, we celebrate passion, dedication and heart โ€“ the sa...
14/02/2026

โค๏ธ๐ŸฅŠ ๐‡๐š๐ฉ๐ฉ๐ฒ ๐•๐š๐ฅ๐ž๐ง๐ญ๐ข๐ง๐žโ€™๐ฌ ๐ƒ๐š๐ฒ ๐Ÿ๐ซ๐จ๐ฆ ๐Œ๐Œ๐€ ๐ƒ๐ซ๐š๐ ๐จ๐ง๐ฌ! ๐ŸฅŠโค๏ธ

This Valentineโ€™s Day, we celebrate passion, dedication and heart โ€“ the same qualities that build champions on and off the mats. ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

Whether itโ€™s love for your family, your team, or the sport you train so hard for, keep giving it your all. Strong hearts create strong fighters! ๐Ÿ‰

Wishing all our members and supporters a day filled with love and positivity.

Kontak my gerus vir klas navrae!Brenda - 082 6777349
30/01/2026

Kontak my gerus vir klas navrae!
Brenda - 082 6777349

Address

Struisbaai

Telephone

+27826777349

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MMA Dragons Struisbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category