21/07/2026
Strandfontein… die plek waar die Weskus se hart klop. 🌊💙
Die plek wat deur Worsie Visser verewig is, waar sonsondergange, vars seelug en onvergeetlike herinneringe wag. Hierdie Oktober word Strandfontein weer die tuiste van Madeliefie Makietie. 🌼🎶